Golf Competition Results for 16 - 19 Sep 202...
Golf Competition Results for 16 - 19 Sep 2026.
Woensdag, 19 Maart 2025: Daar was geen gholf gedurende hierdie week as gevolg van hollowtyning - Bev Swart en die Baanspan het hard gewerk om ons baan so pragtig te hou. Ons het die afgelope seisoen heelwat besoekers gehad wat in ekstase was oor hierdie pragtige baan, en baie fotos is geneem om oorsee te gaan spog met die "Mees Suidelike gholfbaan in Afrika"! Dankie aan hierdie flukse span - julle hou Gansbaai Gholfklub se naam hoog.

In Memoriam: Dit is met leedwese dat ons verneem het van die afsterwe van Marlene Davin-Hunt. Ons innige meegevoel aan George Hunt en gesin.

Gansbaai Golf Club in Kleinbaai offers a beautiful 9-hole (18-tee) golf course between indigenous fynbos and the ocean. The course has a links-style layout with stunning sea views from most fairways. The club has permanent spectators, including resident Cape Grysbokkies, Anguilla tortoises and Kiewi...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGolf Competition Results for 16 - 19 Sep 2026.
Golf Competition Results for 9 - 12 Sep 2026.
Golf Competition Results for 2 - 5 Sep 2026.
Golf Competition Results for 25 - 29 Aug 2026.
Golf Competition Results for 19 - 22 Aug 2026.
Hier is ’n kort opsomming van die belangrikste punte uit die komiteevergadering.