Golf Competition Results for 26 - 29 November...
Golf Competition Results for 26 - 29 November 2025.
Woensdag, 20 Aug. 2025: Johan Coetzee wen die Enkel Stableford met 37 punte, gevolg deur Solly Wessels 36, Berty Sassman 34, Cecil Galloway 34, Rene Myburgh 32, Marietjie de Villiers 32, Jacques Louw 31, Philip Taylor 30, Christo Spanellis 29, John Wellman 28. Spog Twee: Christo Spanellis (8).
Vrydag, 22 Aug. 2025: Callie Lourens wen die 9-putjie Enkel Stableford met 18 punte, gevolg deur Sakkie van der Merwe 18, John Smith 15, Johan du Preez 14, Jacques Louw 14, Leon le Grange 13, Corrie Avenant 12.

Saterdag, 23 Aug. 2025: Geen gholf as gevolg van die weer.
Verjaarsdae: Julien Miehe (27), Gavin Flint (28), Elaine van Zyl (29), Duri Trechsel (31).
Saterdag, 30 Aug. 2025: Kompetisie is ‘n Enkel Stableford.
In Memoriam: Op 19 Augustus 2025 is Gansbaai Gholfklub in rou gedompel met die afsterwe van Daan Victor. Daan was ‘n integrale deel van die ontwikkeling en beloop van ons klub nadat hy in 2003 by die klub aangesluit het. Hy was o.m. Onder Klubkaptein, Kaptein en President deur die loop van die jare, hy was 22jaar lank lid van SAGES, later Sekretaris en Voorsitter. Mens kon altyd op sy knoppie druk vir hulp en ‘n vriendelike glimlag. Daan was Hoofouderling van die NG Kerk, lid van die Kerkkoor en ‘n uitgesproke Kind van God. Hy was ook een van die klub se beste gholfers. Ons gaan hom baie mis. Rus in Vrede, Daantjie.

Gansbaai Golf Club in Kleinbaai offers a beautiful 9-hole (18-tee) golf course in between indigenous fynbos and the ocean. The course has a links-style layout with stunning sea views from most fairways. The club has permanent spectators, including resident Cape Grysbokkies, Anguilla tortoises and Ki...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGolf Competition Results for 26 - 29 November 2025.
Golf Competition Results for 19 - 22 November 2025.
Golf Competition Results for 12 - 15 November 2025.
Golf Competition Results for 5 - 8 November 2025.
Golf Competition Results for 29 October - 2 November 2025.
Golf Competition Results for 22 - 25 October 2025.