Golf Competition Results for 9 - 12 Sep 2026
Golf Competition Results for 9 - 12 Sep 2026.
Aansoeke word ingewag vir die pos van Algemene Baanwerker by die Gholfbaan.
Die suksesvolle aansoeker moet oor die basiese vaardighede vir grasbaaninstandhouding beskik, asook die werking van die instandhousingstoerusting moet kan bemeerster.
Sekondere skoolkwalifikasie met basiese reken- en lees werksvermoe word vereis. Vorige werkservaring en verwysings kan tot voordeel wees.
Vir verdere inlighting of vir die reel van n onderhoud, kontak Johan Coetzee gedurende kantoorure.
Sluitingsdatum vir die aansoeke is: 8 Maart 2019.
Gansbaai Golf Club in Kleinbaai offers a beautiful 9-hole (18-tee) golf course between indigenous fynbos and the ocean. The course has a links-style layout with stunning sea views from most fairways. The club has permanent spectators, including resident Cape Grysbokkies, Anguilla tortoises and Kiewi...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGolf Competition Results for 9 - 12 Sep 2026.
Golf Competition Results for 2 - 5 Sep 2026.
Golf Competition Results for 25 - 29 Aug 2026.
Golf Competition Results for 19 - 22 Aug 2026.
Hier is ’n kort opsomming van die belangrikste punte uit die komiteevergadering.
Golf Competition Results for 12 - 15 Aug 2026.