Golf Competition Results for 26 - 29 November...
Golf Competition Results for 26 - 29 November 2025.

Woensdag, 15 Junie 2022: Bev Swart wen die Sloegterskompetisie met 36 punte, gevolg deur Daan Victor 32, Johan Coetzee 32, Wally van Coller 30, Solly Wessels 30.
Vrydag, 17 Junie 2022: Pieter Uys wen die OK Foods 9-putjie Enkel Stableford kompetisie met 17 punte, gevolg deur Sakkie van der Merwe 17, George Hunt 16, Koos Myburgh 16, Gustav Rabe 16, Pietie Dry 14, Pero Heyns 13, Leon Diedericks 13.
Saterdag, 18 Junie 2022: Gholf is gekanselleer as gevolg van die ysige weer maar, die klub het weergalm van die entoesiastiese aanmoediging van toeskouers wie ons twee top rugbyspanne ondersteun en aangemoedig het. Daar was uitbundige toejuiging nadat die Stormers die Kaap weer Hollands gemaak het! Ons dank aan Johan Paulsen wat hierdie lieflike byeenkoms georganiseer het. Almal was duidelik trots dat twee spanne van Suid-Afrika albei wenners was - ‘n pragtige prestasie vir Suid-Afrika.
Sondag, 19 Junie 2022: Geen spel - die ysige weer het gewen!
Vrydag, 24 Junie 2022: Steak aand.
Neem asseblief kennis dat die baie belangrike Algemene Jaarvergadering vanjaar op Donderdag, 4 August 2022 om 17:30 sal plaasvind.
Gansbaai Golf Club in Kleinbaai offers a beautiful 9-hole (18-tee) golf course in between indigenous fynbos and the ocean. The course has a links-style layout with stunning sea views from most fairways. The club has permanent spectators, including resident Cape Grysbokkies, Anguilla tortoises and Ki...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreGolf Competition Results for 26 - 29 November 2025.
Golf Competition Results for 19 - 22 November 2025.
Golf Competition Results for 12 - 15 November 2025.
Golf Competition Results for 5 - 8 November 2025.
Golf Competition Results for 29 October - 2 November 2025.
Golf Competition Results for 22 - 25 October 2025.