’n Eerste op ons nuwe krieketblad!
Laerskool Gansbaai se o.11-krieketspan het op Maandag, 19 Oktober 2026, teen Gansbaai Primêr kragte gemeet.

Laerskool Gansbaai bied aan Gansmark 2024 op Vrydag, 29 November 2024. Kom kuier saam en geniet ‘n aand vol heerlike kos, vermaak en opwindende aktiwiteite!
Kosstalletjies sal insluit:
• Pannekoek
• Basaarpoeding
• Koeke and Terte
• Lekkerneye
• Koffie / Tee
• Sosaties
• Worsrolle
• Nachos
• Potjiekos
• Seekos
Aktiwiteite:
• Speletjies
• Opvoerings
• Potjiekos-kompetisie met 'n olifanttafel!
Tyd en Plek:
• Vrydag, 29 November
• Sportveld, Laerskool Gansbaai
• Begin om 18:00
Nagmark begin vanaf 20:00 - bly ingeskakel vir meer inligting!
Moet dit nie misloop nie! Kom maak ‘n draai en ondersteun Laerskool Gansbaai by hierdie feestelike geleentheid!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreLaerskool Gansbaai se o.11-krieketspan het op Maandag, 19 Oktober 2026, teen Gansbaai Primêr kragte gemeet.
Die afgelope twee weke het ons Graad 2-Gansies meer geleer oor ons pragtige land, Suid-Afrika!
Daniël de Villiers het van Vrydag tot Sondag aan die TSA Winelands Lentetoernooi in Somerset-Wes en Stellenbosch deelgeneem.
Laerskool Gansbaai en Harbour on Deck slaan hande saam vir die Overberg Toy Run!
Baie geluk aan die hele Diamond Dancers-span!
Help ons om ’n stukkie geskiedenis vir die toekoms te bewaar!