Skaaktoernooi: Luandi en Esmé Blink in Klein...
Twee leerders van Laerskool Gansbaai het op Saterdag, 7 September aan 'n skaaktoernooi deelgeneem.
Twee leerders van Laerskool Gansbaai het op Saterdag, 7 September aan 'n skaaktoernooi deelgeneem.
Op Vrydag, 30 Augustus 2024 het die Graad 7's 'n suksesvolle markdag aangebied, wat 'n groot sukses was!
Baie dankie vir julle deurlopende harde werk en toewyding.
23 leerders van Laerskool Gansbaai aan die Westelike Provinsie se Top Skole skaaktoernooi in Oudshoorn deelgeneem.
Luandi van der Linde is een van slegs twee deelnemers wat 'n gemiddeld van 97% vir haar kunsinskrywing gekry het.
Laerskool Gansbaai nooi jou na die Radio-Stasie Konsert!
Ons mini-netbalspelers het Saterdag die voorreg gehad om die 0/13A netbal spelers voor te stel, hulle het omtrent van trots gestraal!
Ons Grondslagfase-leerders het op Maandag, 19 Augustus aan die WOW-spelkompetisie by De Rust Ventura Akademie te Kromco deelgeneem.
Ons Grondslagfase-leerders het op Maandag, 5 Augustus aan die WOW-spelkompetisie by Laerskool Okkie Smuts in Stanford deelgeneem.
Dankie aan AL ons borge vir jul bydrae!! Hoe groot of klein ookal dit was - sonder julle sou dié twee aande se sukses nie moontlik wees nie.
Die volgende Gansies van Poco Musica Musiekskool het deelgeneem aan die Aanlynklanke Eisteddfod.
Baie geluk aan ons leerders wat op Saterdag, 3 Augustus 2024 deelgeneem het aan die Boesmansrivier Skietklub se Juniors .22-skietkompetisie.