Curro Winter Open 2026
Vyf van ons Gansie-skaakleerders het die afgelope naweek aan die Curro Winter Open 2026 deelgeneem.

Koop n lootjie of lootjies en staan n kans om groot pryse te wen!
Pryse sluit in: Luukse Akkommodasie, Wyn, Haaiduik, 'Quad Bike-Avontuur', Ontbyt en Haarsny!
Slegs R10 per lootjie.
Lootjies te koop vanaf 20 Mei 2023.
Die oudstes en enigstes sak elkeen n lootjielys ontvang.
Vir meer inligting, kontak Laerskool Gansbaai.
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreVyf van ons Gansie-skaakleerders het die afgelope naweek aan die Curro Winter Open 2026 deelgeneem.
Laerskool Gansbaai neem ontvangs van 24 tablette en twee laaistasies.
Baie geluk aan al ons leerders wat aan die tweede rondte van die tennisproewe deelgeneem het.
Hierdie prestasie is 'n bewys van sy harde werk, toewyding en voortdurende ontwikkeling as speler.
Op Dinsdag 26 Mei het ons ligawedstryde teen Laerskool Okkie Smuts uiteindelik plaasgevind...