BAIE DANKIE AFRIKANOS!
Ons wil graag ’n reuse dankie sê aan Afrikanos Restaurant vir die ongelooflike bederf wat julle ons onder 13A-span gegun het.
Ons was bevoorreg om deel te wees van Laerskool Volschenk se 20ste Spar-sportnaweek. Gansies het ongeveer 43 wedstryde gespeel.
Dankie aan elke speler, ouer, ondersteuner, assistent, afrigter en onderwyser wat bygedra het tot ‘n suksesvolle toer!
Netbal
Rugby
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOns wil graag ’n reuse dankie sê aan Afrikanos Restaurant vir die ongelooflike bederf wat julle ons onder 13A-span gegun het.
Baie geluk aan ons eie Gansie-juffrou, Lyndri Kotze, met haar uitmuntende vaardigheid in netbal.
Die Gansies het op Donderdag, 22 Mei, vir die eerste keer wedstryde gespeel teen Laerskool Uitkyk, Greyton...
Sewe leerders van Laerskool Gansbaai het op Saterdag, 17 Mei 2025, aan dié klub se Juniors.
Baie geluk aan Leroux Coetzer (o/7) en Isabelle de Villiers (o/9) wat opgeneem is in die Wes-Kaap Skoleskaakspan.
Ons nooi 'n passievolle, energieke en dinamiese onderwyser om vir vier maande deel te word van die Gansie-span!