Laaste Sitplekke vir die 120 Jaar Feesdinee
'n Paar sitplekke is beskikbaar weens onvoorsiene kansellasies.
Jy wil nie die Gansies se Ma-en Dogteroggend misloop nie. Die propvol oggend gaan gevul wees met ‘n gaspreker en selfs ‘n modeparade deur ons skool se dogters!
Spring nou en spring gou om jou kaartjies te koop!

Datum: 9 Augustus 2023
Tyd: 09:30 vir 10:00
Plek: Uijlenes Old Barn Venue
Kaartjies: R100 per kaartjie
Kontak Laerskool Gansbaai vir meer inligting.
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More'n Paar sitplekke is beskikbaar weens onvoorsiene kansellasies.
Laerskool Gansbaai se o.11-krieketspan het op Maandag, 19 Oktober 2026, teen Gansbaai Primêr kragte gemeet.
Die afgelope twee weke het ons Graad 2-Gansies meer geleer oor ons pragtige land, Suid-Afrika!
Daniël de Villiers het van Vrydag tot Sondag aan die TSA Winelands Lentetoernooi in Somerset-Wes en Stellenbosch deelgeneem.
Laerskool Gansbaai en Harbour on Deck slaan hande saam vir die Overberg Toy Run!
Baie geluk aan die hele Diamond Dancers-span!