'n 1ste vir Laerskool Gansbaai
'n Eerste vir Laerskool Gansbaai is dat 'n invorderingskonsltant aangestel is...
Die volgende leerders het op Donderdag, 17 Augustus 2023 deelgeneem aan die Engels Eisteddfod by Curro Hermanus:
Graad 4:
• Nikita Stroebel - Cum Laude
• Johané Gericke - Cum Laude
• Alexmay Sankowski - Goud
• Marlie Kotze - Goud
• Zachary Foster - Goud
• Abbigail Hage -Goud
• Erica Booker - Goud
• Charl Wagener - Silwer
• Chelsey Els - Silwer
• Ninke du Plessis - Silwer
Graad 5:
• Ethan Simpson - Cum Laude
• Minke van Vuuren - Cum Laude
• Jan-Dawid du Plessis - Cum Laude
• Stephan Badenhorst - Goud
• Fabian Leer - Silwer
• Danielle Stevens - Silwer
• Sasha-Lee Oliphant - Groen
Graad 6:
• Zybrand Nel - Cum Laude
• Surita Viljoen - Cum Laude
• Moa Appel - Cum Laude
• Monecia Sauls - Cum Laude
• Leah Loubser - Cum Laude
• Luandi van der Linde - Goud
• Chloë Munro - Silwer
• Oyisa Mtakati - Silwer
Graad 7:
• Jaydon Werth - Cum Laude
• Xiané Collins - Cum Laude
• Eduan van Vuuren - Goud
• Chloe Meiring - Goud
• Rosalia Botha - Goud
Baie geluk aan elkeen van julle met jul prestasie!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More'n Eerste vir Laerskool Gansbaai is dat 'n invorderingskonsltant aangestel is...
Wat ’n ongelooflike spesiale week vol liefde, lag en saamwees!
Ons waardeer jul teenwoordigheid soggens by die skolierpatrollie en in die middae wanneer skool verdaag.
Ons o/7 tot o/9 spelers het met groot entoesiasme en sportgees deelgeneem.
Op Woensdag, 18 Februarie, het ons O/11- en O/13-krieketspelers kragte gemeet teen Die Bron Primêre Skool.
Wat ’n ongelooflike dag was dit laas Saterdag by die Six-a-Side toernooi!