Leerlingraad 2025: Dankie Afrikanos!
Dankie dat julle bygedra het tot ’n onvergeetlike afsluiting van ’n uitstekende jaar!
Die volgende leerders van Laerskool Gansbaai het Donderdag, 24 Augustus 2023, aan die Overberg Eisteddfod vir Blokfluit deelgeneem.
Hulle neem na-ure privaat musieklesse by Poco Musica.
Uitslae is as volg:
• Eben du Plessis - Goud
• Heinrich Buhr - Goud
Eben en Vera du Plessis dra ‘n duet voor en ontvang Cum Laude.
Die drie het ook ‘n trio voorgedra en goud daarvoor ontvang.
Baie geluk met die uitstekende prestasies!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreDankie dat julle bygedra het tot ’n onvergeetlike afsluiting van ’n uitstekende jaar!
Die graad 3-leerders het Maandag, 1 Desember hul jaarlike afsluitingsfunksie by Groeneweide gehou.
Laerskool Gansbaai nooi ’n toegewyde en entusiastiese opvoeder uit om by ons dinamiese span aan te sluit.
Wat ’n pragtige dag op Woensdag, 5 November 2025 om krieket te speel teen Laerskool De Villiers Graaff!
Op Donderdag, 30 Oktober en Vrydag, 31 Oktober was dit weer tyd vir Laerskool Gansbaai se jaarlikse Kultuuraande...
’n Groot dankie aan Laerskool Kleinmond vir hul goeie sportmangees en die sportiewe wedstryd.