'n 1ste vir Laerskool Gansbaai
'n Eerste vir Laerskool Gansbaai is dat 'n invorderingskonsltant aangestel is...
Dinsdag 28 November het Die Choral Academy van Stellenbosch hul toer by Laerskool Gansbaai afgeskop met n ongelooflike kooruitvoering vir ons leerders.
Ons is bevoorreg om die vriendskapsbande met mnr Xander Kritzinger en sy span te versterk. Mnr Kritzinger was hierdie jaar betrokke by ons koorwerkswinkel en was ook 'n beoordelaar by die koor eisteddfod.
Baie dankie aan Ons Beheerliggaam Voorsitter, Lorraine Kok en onder-voorsitter, JP Coetzer, vir die skenking van eet-en drinkgoed om die spannetjie 'n opregte Gansie-welkom te gee.


Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More'n Eerste vir Laerskool Gansbaai is dat 'n invorderingskonsltant aangestel is...
Wat ’n ongelooflike spesiale week vol liefde, lag en saamwees!
Ons waardeer jul teenwoordigheid soggens by die skolierpatrollie en in die middae wanneer skool verdaag.
Ons o/7 tot o/9 spelers het met groot entoesiasme en sportgees deelgeneem.
Op Woensdag, 18 Februarie, het ons O/11- en O/13-krieketspelers kragte gemeet teen Die Bron Primêre Skool.
Wat ’n ongelooflike dag was dit laas Saterdag by die Six-a-Side toernooi!