Jeugdagvieringe
Laerskool Gansbaai se Junior- en Seniorkoor het op Jeugdag, 16 Junie 2025, aan die "Fine Arts Choir Festival" in Hermanus deelgeneem.
Baie geluk aan ons 23 leerders wat Overberg die afgelope naweek tydens 4 en 5 Mei in Langebaan verteenwoordig het by die Wes-Kaap Kampioenskappe. Nieteenstaande die sterk kompetisie het ons kinders baie goed gevaar. Rossouw Coetzer, Lihan Lourens en Anneke du Preez het hul WP-kleure verwerf en Rossouw Coetzer het ook 1ste plek by seuns o/7 behaal. Ons is baie trots op julle!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreLaerskool Gansbaai se Junior- en Seniorkoor het op Jeugdag, 16 Junie 2025, aan die "Fine Arts Choir Festival" in Hermanus deelgeneem.
Gansies deel hul musiektalent by Pinkstermaal.
Laerskool Gansbaai het op Donderdag, 29 Mei 2025, Hemelvaart herdenk tydens 'n saalbyeenkoms.
Beide ons skaakspanne het op Vrydag, 30 Mei, aan die tweede rondte van die Skole Skaakliga deelgeneem.
Op Saterdag, 31 Mei, het ons landloopatlete aan die Boland Interdistrikte-byeenkoms te Worcester deelgeneem.
'n Opregte dank en waardering aan Adel Klotz van Postnet Gansbaai vir die pragtige canvas wat sy aan die skool geskenk het.