Skaaktoernooi in Caledon

Skaaktoernooi in Caledon

Laerskool Gansbaai

image left

 

Skaaktoernooi in Caledon

Baie geluk aan Hanro Coetzer (1ste) en Heinrich Buhr (3de) met hul pragtige prestasie by die Skaaktoernooi wat op Vrydag, 7 Junie 2024 in Caledon aangebied is. Trots op julle, Gansies! 

Skaaktoernooi in Caledon

Laerskool Gansbaai

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Jeugdagvieringe

Jeugdagvieringe

Laerskool Gansbaai se Junior- en Seniorkoor het op Jeugdag, 16 Junie 2025, aan die "Fine Arts Choir Festival" in Hermanus deelgeneem.

Laerskool Gansbaai
Gansbaai Musiektalent Straal by Pinkstermaal

Gansbaai Musiektalent Straal by Pinkstermaal

Gansies deel hul musiektalent by Pinkstermaal.

Laerskool Gansbaai
Herdenking van Hemelvaart by Laerskool Gansbaai

Herdenking van Hemelvaart by Laerskool Gansba...

Laerskool Gansbaai het op Donderdag, 29 Mei 2025, Hemelvaart herdenk tydens 'n saalbyeenkoms.

Laerskool Gansbaai
Beide Spanne Dring Deur na Skaakliga-Finaal!

Beide Spanne Dring Deur na Skaakliga-Finaal!

Beide ons skaakspanne het op Vrydag, 30 Mei, aan die tweede rondte van die Skole Skaakliga deelgeneem.

Laerskool Gansbaai
LANDLOOP

LANDLOOP

Op Saterdag, 31 Mei, het ons landloopatlete aan die Boland Interdistrikte-byeenkoms te Worcester deelgeneem.

Laerskool Gansbaai
Dankie, Postnet Gansbaai!

Dankie, Postnet Gansbaai!

'n Opregte dank en waardering aan Adel Klotz van Postnet Gansbaai vir die pragtige canvas wat sy aan die skool geskenk het.

Laerskool Gansbaai