Graad 3 Vier ’n Jaar van Pret en Prestasie
Die graad 3-leerders het Maandag, 1 Desember hul jaarlike afsluitingsfunksie by Groeneweide gehou.
Kiana Lourens (0/13) het 1 - 2 Julie saam met die Overberg Distrik netbalspan ‘n oefenkamp in swellendam bygewoon.
Vanaf 3 - 6 Julie neem sy saam met hierdie span deel aan die Wes-Kaap skole netbal se interdistrik toernooi in Riversdal.
Geniet elke oomblik.
Ons Gansies is trots op jou, Kiana!!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreDie graad 3-leerders het Maandag, 1 Desember hul jaarlike afsluitingsfunksie by Groeneweide gehou.
Laerskool Gansbaai nooi ’n toegewyde en entusiastiese opvoeder uit om by ons dinamiese span aan te sluit.
Wat ’n pragtige dag op Woensdag, 5 November 2025 om krieket te speel teen Laerskool De Villiers Graaff!
Op Donderdag, 30 Oktober en Vrydag, 31 Oktober was dit weer tyd vir Laerskool Gansbaai se jaarlikse Kultuuraande...
’n Groot dankie aan Laerskool Kleinmond vir hul goeie sportmangees en die sportiewe wedstryd.