Leerders Blink Uit by Nasionale Skaakkampioen...
Agt leerders van Laerskool Gansbaai, wat gekies is vir die Wes-Kaapse skaakspan...
Op Saterdag, 27 Julie 2024, het 6 van Laerskool Gansbaai se skaakspanne aan die Overberg Top Skole Skaaktoernooi te Caledon deelgeneem. Vyf van ons spanne het in die top 3 geëindig.
o/7A - eerste plek
o/9A - tweede plek
o/11A - eerste plek
0/13 meisies - eerste plek
0/13A - 3 de plek
Baie geluk aan die 0/7A, 0/9A ,0/11A en 0/13-meisies wat die Overbergstreek sal verteenwoordig by die Wes-Kaapbyeenkoms in Oudtshoorn vanaf 30 Augustus tot 1 September 2024.
Ons is baie trots op elkeen van julle!
Gansie-ouers en selfs grootouers het van vroegoggend tot laatmiddag geduldig gewag tussen elke skaakrondte, met piekniekmandjies wat gepak was vir die dag. Ons hartlike dank vir hul onbaatsugtige ondersteuning en aanmoediging - dit het ‘n groot verskil gemaak in ons kinders se ervaring.
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreAgt leerders van Laerskool Gansbaai, wat gekies is vir die Wes-Kaapse skaakspan...
Laerskool Gansbaai se kultuuraand was van Oscar-gehalte hierdie jaar, wat moontlik gemaak is met behulp van personeel, ouers en leerders
At Laerskool Gansbaai, we are more than just a school, we are a family where every family member’s safety matters.
Baie geluk aan ons oud-Gansie, Alexa Collins, wat uitgenooi is om die Wes-Kaap o/19 Dameskrieketspan...
Kom geniet 'n lekker dag saam met ons op 29 November 2024!