Gansbaai Trolley Run 2024: Wennerlys en Borge

Gansbaai Trolley Run 2024: Wennerlys en Borge

Laerskool Gansbaai

Gansbaai Trolley Run 2024: Wennerlys en Borge

Baie geluk aan al die leerders wat by die fondsinsameling betrokke was en prys gewen het!

Onderskeidings:

• 1ste prys: Roussouw Coetzer
• 2de prys: Lihan Lourens
• 3de prys: Keagan van der Westhuizen
• 4de prys: Le Roux Coetzer
• 5de prys: CJ Fourie
• 6de prys: Liané Otto

Roussouw, Lihan en Keagan het elkeen 'n splinternuwe tablet gewen, geborg deur Premier Fishing, terwyl die 4de tot 6de plekpryse geskenkbewyse was, geborg deur Crazee Design & Printing. Baie dankie aan albei hierdie borge vir die belonings wat ons Gansies se harde werk erken!

Gelukkige Trekking-Wenners:

• Faith Keufack
• Lilly-Mae Ciccio
• Mika van den Berg

Ons waardeer die bydraes van die volgende borge wat gedurende die vakansie deel van ons fondsinsamelingprojek geword het:

• Adrie Prinsloo Aesthetics
• Harbour on Deck
• Deirdre's Hair and Beauty Salon

Graad 1.1 se Superieure Prestasie:

Juffrou Alana se Graad 1.1 klas het die meeste geld ingesamel. Julle harde werk en toewyding is werklik bewonderenswaardig. Julle maak die Gansies trots!

Trolley Run 2024 Trekking Wenners:

• 1ste prys: OK Foods Gansbaai Trolley Run - Talita Radyn
• 2de prys: Spa geskenkbewys, geborg deur Mosaic Lagoon Lodge - Precious Keufack-Toukam
• 3de prys: Restaurant geskenkbewys, geborg deur Afrikanos - Ruurd van Zyl
• 4de prys: Naweek weg by Strandskloof Karavaan Park - Mielah Wilson
• 5de prys: Koffie met ‘n wafel by Gansbaai Coffee Company - Karen Geerdts

Ons wil graag ons opregte dank betuig aan elkeen se onmisbare hulp met die fondsinsameling. Julle steun het 'n groot rol gespeel in die sukses van hierdie projek. Sonder die hulp van die borge en OK Gansbaai se borgskap, sou hierdie projek nie geslaag het nie. (Baie dankie aan mnr. Chris van Rensburg.)

Julle is albei baie gewaardeerd en maak ons baie trots!

Gansbaai Trolley Run 2024: Wennerlys en Borge

Laerskool Gansbaai

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

'n 1ste vir Laerskool Gansbaai

'n 1ste vir Laerskool Gansbaai

'n Eerste vir Laerskool Gansbaai is dat 'n invorderingskonsltant aangestel is...

Laerskool Gansbaai
Valentynsweek 2026 by Laerskool Gansbaai

Valentynsweek 2026 by Laerskool Gansbaai

Wat ’n ongelooflike spesiale week vol liefde, lag en saamwees!

Laerskool Gansbaai
CORE TACTICAL SERVICES

CORE TACTICAL SERVICES

Ons waardeer jul teenwoordigheid soggens by die skolierpatrollie en in die middae wanneer skool verdaag.

Laerskool Gansbaai
Mini-Krieketdag by Laerskool Bredasdorp

Mini-Krieketdag by Laerskool Bredasdorp

Ons o/7 tot o/9 spelers het met groot entoesiasme en sportgees deelgeneem. 

Laerskool Gansbaai
Krieket - O/11 and O/13

Krieket - O/11 and O/13

Op Woensdag, 18 Februarie, het ons O/11- en O/13-krieketspelers kragte gemeet teen Die Bron Primêre Skool.

Laerskool Gansbaai
Six-a-Side 2026

Six-a-Side 2026

Wat ’n ongelooflike dag was dit laas Saterdag by die Six-a-Side toernooi! 

Laerskool Gansbaai