Sterkte aan die Wes-Kaapse Jeugskakspan
Ons wens die Gansies wat die Wes-Kaap verteenwoordig by die Mzansi Inter-Provinsiale Jeugskaakkampioenskap sterkte toe.

Ons mini-netbalspelers het Saterdag die voorreg gehad om die 0/13A netbal spelers voor te stel, hulle het omtrent van trots gestraal!
Dankie vir elke ondersteuner langs die baan Saterdag en ook die hele seisoen.
Ons meisies het hul harte uitgespeel en as oorwinnaars uit die stryd getree met ‘n eindtelling van 33-9.
Julle maak ons trots!


Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOns wens die Gansies wat die Wes-Kaap verteenwoordig by die Mzansi Inter-Provinsiale Jeugskaakkampioenskap sterkte toe.
Dankie dat julle bygedra het tot ’n onvergeetlike afsluiting van ’n uitstekende jaar!
Die graad 3-leerders het Maandag, 1 Desember hul jaarlike afsluitingsfunksie by Groeneweide gehou.
Laerskool Gansbaai nooi ’n toegewyde en entusiastiese opvoeder uit om by ons dinamiese span aan te sluit.
Wat ’n pragtige dag op Woensdag, 5 November 2025 om krieket te speel teen Laerskool De Villiers Graaff!
Op Donderdag, 30 Oktober en Vrydag, 31 Oktober was dit weer tyd vir Laerskool Gansbaai se jaarlikse Kultuuraande...