Skaaktoernooi: Luandi en Esmé Blink in Klein...
Twee leerders van Laerskool Gansbaai het op Saterdag, 7 September aan 'n skaaktoernooi deelgeneem.
Luandi van der Linde is een van slegs twee deelnemers wat 'n gemiddeld van 97% vir haar kunsinskrywing gekry het. Dit is die hoogste punte in die kategorie vir tekeninge/skilderye. Voorwaar ‘n uitsonderlike prestasie.
Baie geluk, Luandi!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreTwee leerders van Laerskool Gansbaai het op Saterdag, 7 September aan 'n skaaktoernooi deelgeneem.
Op Vrydag, 30 Augustus 2024 het die Graad 7's 'n suksesvolle markdag aangebied, wat 'n groot sukses was!
Baie dankie vir julle deurlopende harde werk en toewyding.
23 leerders van Laerskool Gansbaai aan die Westelike Provinsie se Top Skole skaaktoernooi in Oudshoorn deelgeneem.
Laerskool Gansbaai nooi jou na die Radio-Stasie Konsert!
Ons mini-netbalspelers het Saterdag die voorreg gehad om die 0/13A netbal spelers voor te stel, hulle het omtrent van trots gestraal!