SKAAK
Ons Gansie-harte bars van trots!!
Baie geluk aan ons oud-Gansie, Alexa Collins, wat uitgenooi is om die Wes-Kaap o/19 Dameskrieketspan te verteenwoordig by die o/19 Dames Nasionale Kriekettoernooi wat vanaf 12-16 Desember in Durban aangebied word. Sterkte met die voorbereiding, Alexa.
Geniet die toernooi!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreSes van Laerskool Gansbaai se leerders het op Saterdag, 20 September aan die Kingsway Ope Skaaktoernooi deelgeneem.
Join us at Gansbaai Golf Club for a fantastic day on the green!
Baie geluk aan Hanro Coetzer, wat die naweek in Kleinmond deelgeneem het aan 'n Overberg Federasie skaaktoernooi.
Baie dankie aan Chris en Martie du Toit wat hulle harte oopgemaak het om die 12 Overberg Landloopatlete te verras...