'n 1ste vir Laerskool Gansbaai
'n Eerste vir Laerskool Gansbaai is dat 'n invorderingskonsltant aangestel is...
Geluk aan ons Gansie-skaakspelers wat op Saterdag, 1 Februarie 2025 aan die Overberg Skole- & Federasietoernooi deelgeneem het. Die Gansies het in al vier kategorieë onder die top 3 geëindig.
O.7 Leroux Coetzer, 2de
O.9 Rossouw Coetzer, 1ste en Quade Crafford, 3de
O.11 Hanro Coetzer, 2de
O.13 Danielle Stevens, 3de
Danielle is aangewys as die beste damesspeler van die dag en Mieke Kotze as beste onder O.7-dogter.
‘n Spesiale dank aan al die spelers wat ons skool trots verteenwoordig het op die skaakbord!
Julle het beslis gesorg dat die skaakgroep 2025 goed begin - trots op elkeen van julle.
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More'n Eerste vir Laerskool Gansbaai is dat 'n invorderingskonsltant aangestel is...
Wat ’n ongelooflike spesiale week vol liefde, lag en saamwees!
Ons waardeer jul teenwoordigheid soggens by die skolierpatrollie en in die middae wanneer skool verdaag.
Ons o/7 tot o/9 spelers het met groot entoesiasme en sportgees deelgeneem.
Op Woensdag, 18 Februarie, het ons O/11- en O/13-krieketspelers kragte gemeet teen Die Bron Primêre Skool.
Wat ’n ongelooflike dag was dit laas Saterdag by die Six-a-Side toernooi!