Leerlingraad 2026
Gansbaai se leierstemme vandag gehoor!
Ons Graad 5-leerders het ongelooflike projekte in Natuurwetenskappe voltooi!
Die kreatiwiteit en harde werk wat hulle in hul projekte gesit het, het regtig wonderlike resultate opgelewer.
Dit is werklik inspirerend om te sien hoe hulle hul kennis en talente gebruik om te leer en te groei!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreBaie dankie aan Chris en Martie du Toit wat hulle harte oopgemaak het om die 12 Overberg Landloopatlete te verras...
Baie geluk aan Poco Musica se snare-span met pragtige items wat aangebied is by die 1ste Flame Eisteddfod in Hermanus.
Op Maandag, 28 Julie, het 9 van ons "nagtegaal-Gansies" deelgeneem aan die eerste Flame Eisteddfod in die Overberg...
Op Saterdag, 2 Augustus het ons skaakspelers aan die Topskole Skaaktoernooi deelgeneem, wat in Villiersdorp aangebied is.
Walkerbaai en Overberg Spog! Sterkte aan ons Rugby- en Landloopsterre!