Blog

Bredasdorp Spurdag, 8 Maart 2025

Bredasdorp Spurdag, 8 Maart 2025

Laerskool Gansbaai

Bredasdorp Spurdag, 8 Maart 2025

Wat 'n ongelooflike dag op die veld! Ons 0/10- en 0/11-netbal- en rugbyspanne het aan die Bredasdorp Spurdag deelgeneem, met elke speler wat nét hul beste gegee het. Die samehorigheid en deursettingsvermoë was duidelik sigbaar in elke spel. Welgedaan aan elkeen wat 'n bydrae gelewer het - jy is 'n wenner, ongeag die telling! 

Baie dankie BD’s vir die lekker dag!

Bredasdorp Spurdag, 8 Maart 2025

Laerskool Gansbaai

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

'n 1ste vir Laerskool Gansbaai

'n 1ste vir Laerskool Gansbaai

'n Eerste vir Laerskool Gansbaai is dat 'n invorderingskonsltant aangestel is...

Laerskool Gansbaai
Valentynsweek 2026 by Laerskool Gansbaai

Valentynsweek 2026 by Laerskool Gansbaai

Wat ’n ongelooflike spesiale week vol liefde, lag en saamwees!

Laerskool Gansbaai
CORE TACTICAL SERVICES

CORE TACTICAL SERVICES

Ons waardeer jul teenwoordigheid soggens by die skolierpatrollie en in die middae wanneer skool verdaag.

Laerskool Gansbaai
Mini-Krieketdag by Laerskool Bredasdorp

Mini-Krieketdag by Laerskool Bredasdorp

Ons o/7 tot o/9 spelers het met groot entoesiasme en sportgees deelgeneem. 

Laerskool Gansbaai
Krieket - O/11 and O/13

Krieket - O/11 and O/13

Op Woensdag, 18 Februarie, het ons O/11- en O/13-krieketspelers kragte gemeet teen Die Bron Primêre Skool.

Laerskool Gansbaai
Six-a-Side 2026

Six-a-Side 2026

Wat ’n ongelooflike dag was dit laas Saterdag by die Six-a-Side toernooi! 

Laerskool Gansbaai