'n 1ste vir Laerskool Gansbaai
'n Eerste vir Laerskool Gansbaai is dat 'n invorderingskonsltant aangestel is...
Ons o/13-rugbygroep het hierdie naweek hard geoefen ter voorbereiding van hul komende toer na Van Reede, Oudtshoorn!
Saterdagmiddag vanaf 13:00 het die seuns mekaar uitgedaag in 'n opwindende sewes-toernooi. Dit was ’n dag vol spanwerk, toewyding en natuurlik groot rugbypret!
Spanne wat pryse gewen het:
• Rooi Bulle
• Ruck Rascals
• Blue Ninja's
• Minions
• Vasbyt Varke - wen ook die prys vir beste gees van die dag!
Groot dankie aan al die lede wat pryse geskenk het! Julle ondersteuning word opreg waardeer!
Baie dankie aan almal wat hierdie kamp moontlik gemaak het! Ons sien uit na 'n fantastiese toer!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More'n Eerste vir Laerskool Gansbaai is dat 'n invorderingskonsltant aangestel is...
Wat ’n ongelooflike spesiale week vol liefde, lag en saamwees!
Ons waardeer jul teenwoordigheid soggens by die skolierpatrollie en in die middae wanneer skool verdaag.
Ons o/7 tot o/9 spelers het met groot entoesiasme en sportgees deelgeneem.
Op Woensdag, 18 Februarie, het ons O/11- en O/13-krieketspelers kragte gemeet teen Die Bron Primêre Skool.
Wat ’n ongelooflike dag was dit laas Saterdag by die Six-a-Side toernooi!