Jeugdagvieringe
Laerskool Gansbaai se Junior- en Seniorkoor het op Jeugdag, 16 Junie 2025, aan die "Fine Arts Choir Festival" in Hermanus deelgeneem.
Liewe Onderwyser,
Baie dankie vir die lig wat jy elke dag bring. Jou geduld, toewyding en liefde vir leer maak ’n onmeetbare verskil in ons lewens. Jy saai saad van wysheid, hoop en drome wat vir altyd sal groei.
Jou invloed strek verder as wat woorde kan sê - jy bou die toekoms, een les op ’n slag.
Gelukkige Onderwyserwaarderingsweek jy is werklik kosbaar!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreLaerskool Gansbaai se Junior- en Seniorkoor het op Jeugdag, 16 Junie 2025, aan die "Fine Arts Choir Festival" in Hermanus deelgeneem.
Gansies deel hul musiektalent by Pinkstermaal.
Laerskool Gansbaai het op Donderdag, 29 Mei 2025, Hemelvaart herdenk tydens 'n saalbyeenkoms.
Beide ons skaakspanne het op Vrydag, 30 Mei, aan die tweede rondte van die Skole Skaakliga deelgeneem.
Op Saterdag, 31 Mei, het ons landloopatlete aan die Boland Interdistrikte-byeenkoms te Worcester deelgeneem.
'n Opregte dank en waardering aan Adel Klotz van Postnet Gansbaai vir die pragtige canvas wat sy aan die skool geskenk het.