'n 1ste vir Laerskool Gansbaai
'n Eerste vir Laerskool Gansbaai is dat 'n invorderingskonsltant aangestel is...
Die Gansies het op Donderdag, 22 Mei, vir die eerste keer wedstryde gespeel teen Laerskool Uitkyk, Greyton en daar was groot opgewondenheid onder elkeen. Ons verwelkom hulle met ope arms in ons liga en sien uit om in die komende jaar weer kragte te meet. Uitslae was as volg:
Rugby:
0/9 wen

0/11 wen

0/13 verloor

Netbal:
0/9A wen

0/12A wen

0/13A wen

Ons is trots op ons Gansies wat soveel sportmangees toon en elke wedstryd geniet, ongeag wen of verloor!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More'n Eerste vir Laerskool Gansbaai is dat 'n invorderingskonsltant aangestel is...
Wat ’n ongelooflike spesiale week vol liefde, lag en saamwees!
Ons waardeer jul teenwoordigheid soggens by die skolierpatrollie en in die middae wanneer skool verdaag.
Ons o/7 tot o/9 spelers het met groot entoesiasme en sportgees deelgeneem.
Op Woensdag, 18 Februarie, het ons O/11- en O/13-krieketspelers kragte gemeet teen Die Bron Primêre Skool.
Wat ’n ongelooflike dag was dit laas Saterdag by die Six-a-Side toernooi!