LANDLOOP

LANDLOOP

Laerskool Gansbaai

LANDLOOP

Op Saterdag, 31 Mei, het ons landloopatlete aan die Boland Interdistrikte-byeenkoms te Worcester deelgeneem. Soos te wagte, was die kompetisie baie sterk en die béste Boland- landloopatlete het met hul talente gespog. Tussen 40 en 90 atlete per ouderdomsgroep het teen mekaar gekompeteer. Elke Gansie-landloper het alles ingesit om ook hul beste te gee. Ons is baie trots om te kan rapporteer dat Mieke Groenewald ‘n 6de plek by Do/9 behaal het, Liëtte Kotze was 8ste by Do/10, Ninke Kotze en Esmé Collins onderskeidelik 14de en 15de by Do/13, met Pippa Pretorius in die 16de plek by Do/9. 

Ons sien uit na die Bolandproewe wat in volgende kwartaal aangebied word!

LANDLOOP

Laerskool Gansbaai

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

'n 1ste vir Laerskool Gansbaai

'n 1ste vir Laerskool Gansbaai

'n Eerste vir Laerskool Gansbaai is dat 'n invorderingskonsltant aangestel is...

Laerskool Gansbaai
Valentynsweek 2026 by Laerskool Gansbaai

Valentynsweek 2026 by Laerskool Gansbaai

Wat ’n ongelooflike spesiale week vol liefde, lag en saamwees!

Laerskool Gansbaai
CORE TACTICAL SERVICES

CORE TACTICAL SERVICES

Ons waardeer jul teenwoordigheid soggens by die skolierpatrollie en in die middae wanneer skool verdaag.

Laerskool Gansbaai
Mini-Krieketdag by Laerskool Bredasdorp

Mini-Krieketdag by Laerskool Bredasdorp

Ons o/7 tot o/9 spelers het met groot entoesiasme en sportgees deelgeneem. 

Laerskool Gansbaai
Krieket - O/11 and O/13

Krieket - O/11 and O/13

Op Woensdag, 18 Februarie, het ons O/11- en O/13-krieketspelers kragte gemeet teen Die Bron Primêre Skool.

Laerskool Gansbaai
Six-a-Side 2026

Six-a-Side 2026

Wat ’n ongelooflike dag was dit laas Saterdag by die Six-a-Side toernooi! 

Laerskool Gansbaai