Grondslagfase Onderwyser Pos
Laerskool Gansbaai nooi ’n toegewyde en entusiastiese opvoeder uit om by ons dinamiese span aan te sluit.

Drie Gansies het op Saterdag, 21 Junie, deelgeneem aan die Queens Skaaktoernooi te Stellenbosch. Hul uitslae was as volg:
0/9 Isabelle de Villiers 3de
O/11 Anneke du Preez 6de
O/13 Alet du Preez 3 de
Baie geluk met hierdie puik prestasie van julle!
Photo: Vlnr: Anneke, Alet, Isabelle
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreLaerskool Gansbaai nooi ’n toegewyde en entusiastiese opvoeder uit om by ons dinamiese span aan te sluit.
Wat ’n pragtige dag op Woensdag, 5 November 2025 om krieket te speel teen Laerskool De Villiers Graaff!
Op Donderdag, 30 Oktober en Vrydag, 31 Oktober was dit weer tyd vir Laerskool Gansbaai se jaarlikse Kultuuraande...
’n Groot dankie aan Laerskool Kleinmond vir hul goeie sportmangees en die sportiewe wedstryd.
Daniël en Isabelle de Villiers, het die afgelope naweek deelgeneem aan die Platteland Tennistoernooi.