Blog

FLIEKAAND BY LAERSKOOL GANSBAAI

FLIEKAAND BY LAERSKOOL GANSBAAI

Laerskool Gansbaai

FLIEKAAND BY LAERSKOOL GANSBAAI

Op Vrydagaand, 17 Oktober 2025, was Laerskool Gansbaai se leerders en ouers baie bevoorreg om die dokumentêre fliek, Shark Town, wat die storie van Gansbaai se haaie vertel, te sien.

Die fliek is in samewerking met Marine Dynamics Shark Tours gemaak en Hennie Otto van Marine Dynamics het sinvolle en interessante inligting met ouers en leerders gedeel. Hy het ook tyd afgestaan om vrae van leerders geduldig te beantwoord.

Baie dankie Hennie en Marine Dynamics vir jul betrokkenheid by ons skool en die Gansbaai-gemeenskap! Dankie dat jul ons die voorreg gebied het om hierdie ongelooflike fliek in ons eie skoolsaal kon sien!

FLIEKAAND BY LAERSKOOL GANSBAAI

Laerskool Gansbaai

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

'n 1ste vir Laerskool Gansbaai

'n 1ste vir Laerskool Gansbaai

'n Eerste vir Laerskool Gansbaai is dat 'n invorderingskonsltant aangestel is...

Laerskool Gansbaai
Valentynsweek 2026 by Laerskool Gansbaai

Valentynsweek 2026 by Laerskool Gansbaai

Wat ’n ongelooflike spesiale week vol liefde, lag en saamwees!

Laerskool Gansbaai
CORE TACTICAL SERVICES

CORE TACTICAL SERVICES

Ons waardeer jul teenwoordigheid soggens by die skolierpatrollie en in die middae wanneer skool verdaag.

Laerskool Gansbaai
Mini-Krieketdag by Laerskool Bredasdorp

Mini-Krieketdag by Laerskool Bredasdorp

Ons o/7 tot o/9 spelers het met groot entoesiasme en sportgees deelgeneem. 

Laerskool Gansbaai
Krieket - O/11 and O/13

Krieket - O/11 and O/13

Op Woensdag, 18 Februarie, het ons O/11- en O/13-krieketspelers kragte gemeet teen Die Bron Primêre Skool.

Laerskool Gansbaai
Six-a-Side 2026

Six-a-Side 2026

Wat ’n ongelooflike dag was dit laas Saterdag by die Six-a-Side toernooi! 

Laerskool Gansbaai