Blog

PLATTELAND TENNISTOERNOOI

PLATTELAND TENNISTOERNOOI

Laerskool Gansbaai

PLATTELAND TENNISTOERNOOI

Twee van ons leerders (boetie and sussie), Daniël en Isabelle de Villiers, het die afgelope naweek deelgeneem aan die Platteland Tennistoernooi vir Laerskole waaraan 256 spelers deelgeneem het. Hier het hulle nuwe maats gemaak en ou maats raak-"gespeel". Die Overberg O/11-span het 2de geeïndig en hul O/10-span het 4de geeïndig. Goeie sportmangees het beslis geseëvier! Welgedaan aan ons twee Gansies - super trots op jul entoesiasme vir en harde werk aan jul tennis!

PLATTELAND TENNISTOERNOOI

Laerskool Gansbaai

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

'n 1ste vir Laerskool Gansbaai

'n 1ste vir Laerskool Gansbaai

'n Eerste vir Laerskool Gansbaai is dat 'n invorderingskonsltant aangestel is...

Laerskool Gansbaai
Valentynsweek 2026 by Laerskool Gansbaai

Valentynsweek 2026 by Laerskool Gansbaai

Wat ’n ongelooflike spesiale week vol liefde, lag en saamwees!

Laerskool Gansbaai
CORE TACTICAL SERVICES

CORE TACTICAL SERVICES

Ons waardeer jul teenwoordigheid soggens by die skolierpatrollie en in die middae wanneer skool verdaag.

Laerskool Gansbaai
Mini-Krieketdag by Laerskool Bredasdorp

Mini-Krieketdag by Laerskool Bredasdorp

Ons o/7 tot o/9 spelers het met groot entoesiasme en sportgees deelgeneem. 

Laerskool Gansbaai
Krieket - O/11 and O/13

Krieket - O/11 and O/13

Op Woensdag, 18 Februarie, het ons O/11- en O/13-krieketspelers kragte gemeet teen Die Bron Primêre Skool.

Laerskool Gansbaai
Six-a-Side 2026

Six-a-Side 2026

Wat ’n ongelooflike dag was dit laas Saterdag by die Six-a-Side toernooi! 

Laerskool Gansbaai