Gansies Blink by MOJA Skaak Extravaganza

Gansies Blink by MOJA Skaak Extravaganza

Laerskool Gansbaai

Gansies Blink by MOJA Skaak Extravaganza

Op Saterdag 25 April en Sondag 26 April 2026 het ses skaak-Gansies aan die MOJA Chess Extravaganza deelgeneem. Hierdie internasionale kompetisie het van die land se beste spelers gelok, onder andere Jan Karsten, Suid-Afrika se nommer een speler, asook Anzel Laubscher, die land se nommer een vrouespeler. Die toernooi het by die Bellville Velodrome plaasgevind.

Ons Gansies het teen strawwe kompetisie te staan gekom, maar hulle uitstekend van hul taak gekwyt en hul man gestaan. Hulle het waardevolle ondervinding opgedoen en goeie geleenthede gekry om hul vaardighede verder te ontwikkel. Hierdie kompetisie dien as uitstekende voorbereiding vir die Wes-Kaap skaakproewe wat middel Mei plaasvind.

Die volgende Gansies het deelgeneem:

o.12 - Hanro Coetzer
o.10 - Isabelle de Villiers, Janli Marais, Rossouw Coetzer, Lihan Lourens
o.8 - Leroux Coetzer

Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle wat die Gansie-naam op hierdie hoë vlak met trots uitdra.

Gansies Blink by MOJA Skaak Extravaganza

Laerskool Gansbaai

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

INTERSKOLE 2026

INTERSKOLE 2026

Wat ’n GANSIE-oorwinning! 

Laerskool Gansbaai
INTERSKOLE 2026

INTERSKOLE 2026

Die groot dag is amper hier! 

Laerskool Gansbaai
120 JAAR LAERSKOOL GANSBAAI - FEESVIERINGE!

120 JAAR LAERSKOOL GANSBAAI - FEESVIERINGE!

Laerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!

Laerskool Gansbaai
Gansies (be)koor by Kalfiefees

Gansies (be)koor by Kalfiefees

'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees. 

Laerskool Gansbaai
SKAAK - Anneke du Preez en Isabelle de Villiers

SKAAK - Anneke du Preez en Isabelle de Vill...

Trots op hierdie twee Gansies wat so oor naweke met hul talente woeker!!

Laerskool Gansbaai
Sterkte aan ons Gimnaste!

Sterkte aan ons Gimnaste!

Baie sterkte, ons hou duimvas en weet julle gaan ons trots maak!

Laerskool Gansbaai