GANSIES SKITTER BY DIE CURRO HERMANUS SPRING OPEN SKAAKTOERNOOI!

GANSIES SKITTER BY DIE CURRO HERMANUS SPRING OPEN SKAAKTOERNOOI!

Laerskool Gansbaai

image left

GANSIES SKITTER BY DIE CURRO HERMANUS SPRING OPEN SKAAKTOERNOOI!

Van ons Gansies het op Saterdag 31 Oktober aan die Curro Hermanus Spring Open Skaaktoernooi deelgeneem en besonder goed gevaar!

Baie geluk aan ons skaakspelers met hul puik prestasies:

Liela Lourens - 3 uit 6 wedstryde gewen en eindig 3de uit 7 deelnemers in die o.7-meisiesafdeling.

Lihan Lourens - 5 uit 6 wedstryde gewen en eindig 2de in die o.9-seunsafdeling.

Janli Marais - 4 uit 6 wedstryde gewen en eindig 4de in die o.11-meisiesafdeling.

Anneke du Preez - 4,5 uit 6 wedstryde gewen en eindig 2de in die o.13-meisiesafdeling.

Ons is ongelooflik trots op julle! Baie dankie dat julle Laerskool Gansbaai so mooi verteenwoordig het. Elke skuif tel!

GANSIES SKITTER BY DIE CURRO HERMANUS SPRING OPEN SKAAKTOERNOOI!

Laerskool Gansbaai

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Lienke Otto Skitter by Haar Eerste Perdeskou in Villiersdorp

Lienke Otto Skitter by Haar Eerste Perdeskou ...

Lienke Otto skitter by haar heel eerste perdeskou!

Laerskool Gansbaai
Laaste Sitplekke vir die 120 Jaar Feesdinee

Laaste Sitplekke vir die 120 Jaar Feesdinee

'n Paar sitplekke is beskikbaar weens onvoorsiene kansellasies. 

Laerskool Gansbaai
’n Eerste op ons nuwe krieketblad!

’n Eerste op ons nuwe krieketblad!

Laerskool Gansbaai se o.11-krieketspan het op Maandag, 19 Oktober 2026, teen Gansbaai Primêr kragte gemeet. 

Laerskool Gansbaai
GRAAD 2 | ONS PRAGTIGE LAND

GRAAD 2 | ONS PRAGTIGE LAND

Die afgelope twee weke het ons Graad 2-Gansies meer geleer oor ons pragtige land, Suid-Afrika! 

Laerskool Gansbaai
Baie geluk, Daniël!

Baie geluk, Daniël!

Daniël de Villiers het van Vrydag tot Sondag aan die TSA Winelands Lentetoernooi in Somerset-Wes en Stellenbosch deelgeneem.

Laerskool Gansbaai
Ondersteun die Overberg Toy Run!

Ondersteun die Overberg Toy Run!

Laerskool Gansbaai en Harbour on Deck slaan hande saam vir die Overberg Toy Run! 

Laerskool Gansbaai