INTERSKOLE 2026
Wat ’n GANSIE-oorwinning!
Die SA JKA Karate klub, Hermanus, het op Dinsdag, 23 Junie 2015 hul gradering gehad vir al die Gansbaai karate deelnemers.
Al die deelnemers het geslaag en sertifikate ontvang. Gradering is gedoen vanaf geel gordel vir beginners tot pers gordel, wat meer senior is.
Die rangorde vir die verskillende gordels is geel, oranje, groen, blou, pers, rooi, bruin en uiteindelik swart. Vir elke kleur gordel word daar twee keer gegradeer, met die uitsondering van bruin en swart.
Op die foto verskyn al die gegradueerdes met hulle leermeester, Sensei Ronnie Knot (5de dan swart belt) regs agter en Senpai Anthony (senior bruin gordel) links agter.
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreLaerskool Gansbaai vier in 2026 ’n ongelooflike 120 jaar van geskiedenis, groei en gemeenskap!
'n Groepie van Laerskool Gansbaai se senior koorlede het ons harte van trots laat swel by Sondag se Kalfiefees.
Trots op hierdie twee Gansies wat so oor naweke met hul talente woeker!!
Baie sterkte, ons hou duimvas en weet julle gaan ons trots maak!