Landloopuitslae: Distrikskampioenskappe 21 Ju...
Baie geluk aan die volgende atlete wat onder die top 6 geëindig het by dié kampioenskappe.

Laerskool Gansbaai bied aan 'Elsa on the Run' konsert.
Datum: Maandag en Dinsdag, 26 + 27 September 2022
Kaartjies: R50 per persoon
Kaartjies is beskikbaar by die skool. Geen kinders onder 3 jaar.
Kontak Laerskool Gansbaai vir meer inligting.
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreBaie geluk aan die volgende atlete wat onder die top 6 geëindig het by dié kampioenskappe.
Laerskool Gansbaai nooi gekwalifiseerde en toegewyde onderwysers uit om aansoek te doen...
Vyf van ons Gansie-skaakleerders het die afgelope naweek aan die Curro Winter Open 2026 deelgeneem.
Laerskool Gansbaai neem ontvangs van 24 tablette en twee laaistasies.
Baie geluk aan al ons leerders wat aan die tweede rondte van die tennisproewe deelgeneem het.