All Posts

Geslagsregister van Jesus

Geslagsregister van Jesus

Die voorkoms van geslagregisters in die Bybel  is nie daar vanweë hulle historiese  of genealogiese waarde nie, maar  dit is daar omdat die skrywers daarmee die trou van die Here van geslag  tot geslag wil beklemtoon. &nbs...

NG Kerk Gansbaai
Kersversierings met betekenis

Kersversierings met betekenis

Die tyd van die jaar word Kersbome gesoek en gekoop. Versierings word uit die kas gehaal en afgestof, nuwes word gekoop. 

NG Kerk Gansbaai
Dankbaarheid vir mede gelowiges

Dankbaarheid vir mede gelowiges

". . . terwyl ons dan so ‘n groot skare geloofsgetuies rondom ons het, laat ons elke las van ons afgooi, ook die sonde wat ons so maklik verstrik en laat ons die wedloop wat vir ons voorlê, met volharding hardloop”  ...

NG Kerk Gansbaai
Salig is die wat treur

Salig is die wat treur

Ons weet: “treur” dui op emosionele pyn; dit dui op hartseer, smart; droefheid; dit dra die betekenis: om te huil, om trane te stort.

NG Kerk Gansbaai
Gasvryheid

Gasvryheid

Ek moet  daarop wys dat in die wêreld van die Bybel het gasvryheid nie te doen met die gesellige kuier saam met vriende of familie nie, maar gaan dit oor die ontvangs van vreemdelinge, ja dit gaan oor om goed te wees vir vreemdelinge.&n...

NG Kerk Gansbaai
Uitverkiesing en roeping

Uitverkiesing en roeping

Ons vier die genade dat ons as gemeente (NG Kerk) ‘n gemeente van die Hervorming/ Reformasie is: dit is waar ons wortels is (daarom ook die “gereformeerd” in die naam van ons gemeente – “Nederduits Gereformeerde Kerk&rdq...

NG Kerk Gansbaai
Die eer van die Here

Die eer van die Here

Verreweg die meeste mense doen en dink maar soos die groot meerderheid doen en dink,   kies soos die populêre keuse is om te kies, bly in pas met wat die gangbare menings en clichés is. 

NG Kerk Gansbaai
Waardigheid

Waardigheid

Die tweede  Wêreld Ooorlog was ‘n tyd wat gekenmerk is aan die verontmensliking van die ander. 

NG Kerk Gansbaai
Die kerk as familie

Die kerk as familie

Bybelskrywers vergelyk die kerk met 'n soort familie. . .

NG Kerk Gansbaai
Die roem van Rom.8 : Die lewe deur die  Heilige Gees.

Die roem van Rom.8 : Die lewe deur die Heili...

Toe hy die Nuwe Testament lees het hy gesê: “ As wat in hierdie boek staan die waarheid is, dan is daar selfs vir my ook hoop".

NG Kerk Gansbaai
Dankbaarheid en rentmeesterskap

Dankbaarheid en rentmeesterskap

. . . Anders gestel ons wil die Here eerste stel in alles, daarom is ons besittings ook ondergeskik aan die Here en Sy liefde.   Bedoelende dat ons dit so sal hanteer dat Hy daardeur verheerlik sal word.

NG Kerk Gansbaai
Die Woord as Brood - Kerk Diens

Die Woord as Brood - Kerk Diens

Sondag 25 Augustus se Kerk Diens.

NG Kerk Gansbaai