Getrouheid
Mense moet weet waar hulle met ons staan, hulle moet op ons kan reken.Die belangrikheid van betroubaarheid is eintlik voor die hand liggend
Mense moet weet waar hulle met ons staan, hulle moet op ons kan reken.Die belangrikheid van betroubaarheid is eintlik voor die hand liggend
“How do you know you made god in your image? When he hates the same people you do”
Hedonisme is die lewenstyl van ‘n ydele gejaag na plesier. Dit is ‘n lewensstyl waarin ‘n mens se lewe volledig om jouself draai, om dit wat jy uit die lewe kan kry. Dit is die voortdurende gejaag van die een ervaring van genot n...
Hoe verwerk ek my teënspoed en teleurstellings
Die begrip volkskerk dui primêr op die kerk as ‘n massakerk wat ter wille van sy eie uitbreiding so veel as moontlik mense lidmate laat word, sonder dat daar regtig sprake is van toewyding aan die Here van die kerk.
Geseënd is die wat weet hoe afhanklik hulle van God is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel”. ’n Mens sou dit ook kon vertaal. . . gelukkig is hulle wat elke dag uit God se hand leef. Gelukki...
Ek wil vandag julle aandag vra vir die verwysing na die droefheid van die dissipels. In v 6 het ons gelees dat Jesus praat van hulle harte is vol droefheid. Vanwaar hierdie droefheid?
Deur ons versprei Hy die kennis van Christus soos ‘n aangename geur. Ons is die wierrook wat deur Christus vir God gebrand word, waarvan die geur die bereik wat gered word en die wat verlore gaan. Heel spesifiek verwys Paul...
“Nou, ja”, sê Myburgh as hy Dr Basson se hand vat om te groet, “dan is my tyd nou min … en: dalk kan ek ook ‘n slag GOED DOEN VIR IEMAND ANDERS …”.
Wat is die doel van die Evangelie? Waarom word die evangelie van Jesus Christus, oor geslagte heen, verkondig? Van kansels af, by Bybelstudies, deur ouers, oupa’s en ouma’s, in dagboeke, ens word die boodskap verkondi...
Genade en vrede vir julle van Hom wat is en wat was en wat kom en van die sewe Geeste voor sy troon, en van Jesus Christus, die geloofwaardige getuie, die eerste wat uit die dood opgestaan het, die heerser oor die konings van die aarde
Jesus, my Here en my God, Dit is Goeie Vrydag en ek sien die kruis die vloekhout