Paasfees
Ek hoor die Paasklokke beier: Christos aneste!, Christos aneste! … en ek juig, ek glo, ek weet (deur my twyfel heen): die lewe is groter as die dood; ...
Ek hoor die Paasklokke beier: Christos aneste!, Christos aneste! … en ek juig, ek glo, ek weet (deur my twyfel heen): die lewe is groter as die dood; ...
Goeie Vrydag tot Paassondag is dae waar ons besef ons woorde is te min, heeltemal ontoereikend en perspektiewe en inhoude magdom. Ons kan net werk met stellings en beelde, wat ook deur ander uitgerafel kan word want bewyse maar min. ...
Die boodskap waarmee ons op hierdie Goeie Vrydag by die nagmaalstafel aansit, sluit aan by die gedagte dat op die dag van Jesus se kruisiging en sterwe, die voorhangsel in die tempel middeldeur geskeur het. die opskrif van ons boodskap is di...
Ek lees in die week van die kerk wat in die 17 honderds wat geen kerkbanke ingehad het nie. Die gebruik was dat elke gesin hulle eie kerkbank of stoele kerk toe gebring het. Wat nou interessant was , was dat die kerkbanke dan streng volgens ...
Dis lydenstyd. Mens sal dink dat dit nie juis die tyd is om besig te wees met oordaad nie. Tog is hierdie teks ingedeel vir die tyd van die jaar. ‘n Verhaal vol absolute spontane oordadigheid. (Engels-Lavishness). Dit gebeur ook net nadat da...
Johannes 11: 1-45 Hierdie is ‘n bekende teks en ons kan baie dinge daaruit haal en oor praat. Kom ons lees dit vanoggend uit vrae wat ek dink veral in lydenstyd na vore kan kom. Waar is die momente van lyding?
Dit is vandag soos reeds gesê Sending Sondag. Die gedagte is dat ons voorbidding doen vir die gemeente se getuienisbediening. Maar natuurlik is dit ook die geleentheid vir ons om na te dink oor die getuienistaak van die kerk en d...
Hoe laag kniel ons voor God?; Hoe laag buk ons en buig ons voor God? – en, Nee: nie net as ons hier op ons Sondae in ons kerk ons eredienste hou nie, maar ook op ons Maandae en Dindae en ons Woensdae en ons Donderdae en ons Vrydae en ons Sat...
Die ouer mense sal onthou hoe hulle tydens kategese geworstel het met die kategismes van die kerk. Dit het baie mense afgeskrik.
Here God, Met Woord en sakrament voed u u gemeente tot die ewige lewe. waar ons nou weer uitmekaar gaan terug na ons huise toe, dank ons U dat ons kan gaan met die wonderlike versekering van U verbondenheid aan ons. ...
So what? Been there, done that, got that T-shirt Ons leef in ‘n wêreld waarin jongmense (en baie ander) hoorbaar sug: “So what?” As julle die fliek Finding Nemo gesien het, ......... ...