Sondag 25 Junie 2022: Biddag: Middelafhanklik...
Middelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer.
Tema: Ek is die Here jou God
Onderwerp: Die Tien Gebooie
14 Mei 2015: Hemelvaartdienste
18:00 Gansbaai Kerk - Dr Bobo van Zyl
18:00 Pearly Beach - Ds Willie Kotze
19:00 Baardskeerdersbos - Ds Dirk van Dyk
17 Mei 2015
09:30 Gansbaai Kerk - Dr Bobo van Zyl
09:30 Gesinsdiens & Kategese - Ds Willie Kotze
18:00 Pinkster Gansbaai - Ds Dirk van Dyk
18:00 Pinkster Pearly Beach - Dr Bobo van Zyl
19:00 Pinkster B’Bos - Ds Willie Kotze
Deuroffer: Makhathini
PINKSTERBIDURE:
18 Mei 2015
18:00 Gansbaai Kerk - Ds Willie Kotze
18:00 Pearly Beach - Ds Dirk van Dyk
19:00 B’Bos - Dr Bobo van Zyl
Deuroffer: Bybelgenootskap
19 Mei 2015
18:00 Gansbaai Kerk - Dr Bobo van Zyl
18:00 Pearly Beach - Ds Willie Kotze
19:00 B’Bos - Ds Dirk van Dyk
Deuroffer: Bybelgenootskap
20 Mei 2015
18:00 Gansbaai Kerk - Ds Dirk van Dyk
18:00 Pearly Beach - Dr Bobo van Zyl
19:00 B’Bos - Ds Willie Kotze
Deuroffer: Bybelgenootskap
21 Mei 2015
18:00 Gansbaai Kerk - Ds Willie Kotze
18:00 Pearly Beach - Ds Dirk van Dyk
19:00 B’Bos - Dr Bobo van Zyl
Deuroffer: Bybelgenootskap
22 Mei 2015
18:00 Gansbaai Kerk P/Maal - Dr Bobo van Zyl
18:00 Pearly Beach - Ds Willie Kotze
19:00 B’Bos - Ds Dirk van Dyk
Deuroffer: Bybelgenootskap
24 Mei 2015: Pinksterfees
09:30 Gansbaai Kerk - Ds Dirk van Dyk
09:30 Gesinsdiens & Kategese - Ds Stoney Coetzee
09:30 Pearly Beach - Dr Bobo van Zyl
09:30 B’Bos - Nagmaal - Ds Willie Kotze
Deuroffer: VGK Plaaslik
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreMiddelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer.
Badisa se werksgebied strek oor Hermanus (Swartdamweg tot Voëlklip), Stanford en Gansbaai tot by Uilkraalsmond en La Mont Wyne op BBospad.
Gryp jou stapskoene en kom stap lekker saam vanaf Gansbaai Karavaanpark na Stanfordsbaai!
Soos ons almal al agtergekom het, is ons kerk stil sonder die pragtige klanke van ons orrel, soos ons ook weet, is die orrel sinoniem met ons kerk.
Kom geniet saam die lekker boere atmosfeer en musiek.
Die NG Kerkgebou te Baardskeerdersbos, deel van die NG Gemeente Gansbaai, betree hierdie jaar haar honderdste bestaansjaar.