Sondag 25 Junie 2022: Biddag: Middelafhanklik...
Middelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer.
Skriflesing: Rom. 5:6 - 11; 1 Tim.1:15 - 17
Teks: Christus het immers reeds op die bestemde tyd vir goddeloses gesterwe (Rom. 5:6)
Teks: Christus Jesus het in die wêreld gekom om sondaars te verlos. Van hulle is ek die grootste …”.(1 Tim.1:15)
Die goddelose ( King James: the ungodly).
Neem hierdie woord - en skets ‘n prent van ‘n mens …
Neem hierdie woord – gee daaraan die inhoud, gee die betekenis wat die Bybel daaraan toeken … – en skets ‘n prent van hierdie mens …
Doen ons dit – dan: as volg, só, lyk hierdie mens:
Hy is ‘n vyand van God …
Hy rebeleer teen God; hy is in opstand teen God
Hy verag vir God, haat vir God;
Hy is ‘n Godvloeker; hy laster teen die hemel
Hy bal sy vuis vir God
Hy minag vir God
Hy hoon God; hy verkleineer vir God
Hy verhef homself bokant God: kyk in hoogmoed/ hooghartigheid neer op God
Hy weet beter as God
Hy oortree, breek, die wet van God
Hy vertrap God se gebooie (die OT)
hierdie woord goddelose: gee betekenis uit NT, hy verruil die waarheid van God vir die leuen; “vain” / ydel; pervers: korrup; gevul met ongeregtigheid ; met slegtheid (fornification) ; slegtheid (wickedness) hy is vol hebsug; vol gemeenheid (maliciousness) jaloesie; moord ,twis; bedrog, (backbiters); kwaadpraters; aanmatigend (proud boaster) onbetroubaar (covenantbreaker); verraaier; hardvogtig (unmerciful) wreed … ( die NT)
die goddelose; the ungodly
(beide OT en NT: dikwels nie onbekend in godsdienstige kringe nie …; dikwels ‘n uiterlike skyn van godsdiens; uiterlike godsdienstige ywer) …
Ja, hierdie woord – uit die Bybel gehaal - skets ‘n prent …
Hierdie mens … deur hierdie woord geskets , beskryf, ontbloot …
Wie weet van so ‘n mens? Wie ken so ‘n mens? Wie is met so ‘n mens bekend?
Maar dan geliefde gemeente - die aangrypende – bedink dit: ons teks: vir hierdie mens het Christus gesterwe …
Vir hierdie mens het Christus Sy lewe gegee …
Vir hierdie mens het Christus aan die kruis gesterwe …
‘n sterwe wat in die teken staan van : ter wille van – ter wille van hierdie mens; hierdie mens - hierdie mens ter wille …;
Geliefde gemeente, daar is wyd konsensus onder teoloë en evangeliebedienaars, dat ons teks een van die grootste tekste in die Bybel is.
En een van hulle – op wie ek vanoggend wil fokus: Charles Spurgeon …
Spurgeon: as ek moet raai: Hierdie vers, meer mense in die hemel gebring as enige ander …
En: nêrens word daar aan die evangelie van Jesus Christus meer diepte gegee as deur hierdie hierdie teks nie … en die “pit” van die teks vind hy in hierdie boodskap:
“God should’nt love us, but He does. God behoort ons nie lief te hê nie, maar Hy het.
“God’s love is both greater than our sin AND in spite of our sin” God se liefde is beide groter as ons sonde en ten spyte van ons sonde.
Spurgeon vra – luister na die teks: Vra die vraag : “For whom did Christ die? Vir wie het Christus gesterwe?…; Hoor die antwoord: “For the mighty in evil; for those who have no reverence for God; for those who have casted off God …; Christ died for bad people; Christ died for the worst of bad people; Christ died for the vagabond”.
En dan: “Never did the human ear listen to a more astounding and yet cheering truth. Angels desire to look into it; and if men were wise, they would ponder it night and day.
Indeed, here lies the highest love … here lies the highest love: The incarnate God bled to death for the ungodly”.
Inderdaad – wat ‘n waarheid!; wat ‘n boodskap!; wat ‘n ongelooflike evangelie!
(evangelie wat beteken: blye boodskap).
Spurgeon maak gebruik van twee beelde om die boodskap, die evangelie van ons teks te vertolk.
Een - die beeld van ‘n groot (vissers-)net : (hier in Gansbaai aan ons bekend):
Twee: die beeld van ‘n groot geopende deur/ poort
En: by beide beelde, bring hy hierdie boodskap: Listen well, you – you who say: I am to great a sinner …; I have been so very vile … Jy wat sê: ek is te ‘n groot sondaar; ek was so boos …
Listen well, Christ died for the ungodly
Grasp this word: “ungodly” – nay, your sin can never be worse than this word will compass …”.
Oor die net: “It is a great net which takes in even the leviathan sinner; and all of the creeping sinners innumerable which swarm the sea of sins; there is not one kind which this great net does not encompass …”
Oor die wyd geopende deur/ poort: Listen this great gate is set so wide open that the very worst of men may enter …; yes, none are excluded , but them who themselves exclude …’. (hoor dit, hierdie groot hek is so groot oopgemaak dat die grootste sondaar kan ingaan …; ja, niemand is uitgesluit nie, behalwe hulle wat hulleself uitsluit”
Christ died for the ungodly …
Hierdie kind wat gebore is … hierdie Jesuskind … vir wie ons hier in die kerk ken as ons Christus: die gekruisigde …
Roep mekaar op: Glo! Aanvaar! Omhels! Ons Rus daarin te vind; Vind rus; ons Vrede
Om hierdie evangelie te vier!
En ook: om hierdie boodskap uit te dra in die wêreld! Om die mense met hierdie evangelie te bedien:
‘n Aanhaling van Spurgeon:
Tell it! tell it!
Make this the message of your life
Speak it where the ungodly live and that is at your own house; speak it also down the dark corners of the city, in ther haunts of debauchery, in the home of the thief, in the den of the depraved. Tell it in the gaol; and sit down at the dying bed and read in tender whisper: Christ died for the ungodly.
When you pass the harlot in the street, do not give a toss with that proud head of yours, but remember that Christ died for the ungodly; and when you recollect those that injured you, say no bitter word, but hold your tongue and remember: Christ died for the ungodly …”
Die boodskap van ons lewe – my lewe; jou lewe … tot ons hier klaarmaak.
Slotwoord: Iemand het vir Spurgeon gesê: Ek is so bang dat as jy so met sondaars praat, hulle aangemoedig word om meer en meer te sondig - I am afraid if of you talk to sinners so, they will go and sin more and more”
Antw: Yes, there are brutes everywhere …; BUT I bless God there is such a thing as the influence of love; (ek dank God dat daar so-iets is soos die invloed/ die krag van liefde - and I am rejoiced that many feels the force of it – en ek is verheug en bemoedig dat so baie die krag daarvan voel/ beleef - and yield to the conquering arms of amazing grace – en oorgee in die oorwinnende/verowerende arms van grootse genade - Love is the battering ram by which the Spirit of God opens gates of brass”.
Liefde - die stormram van die Heilige Gees … gegrendelde ysterpoorte oopbreek …
Net weer: Here lies the highest love … hier vind ons die hoogste liefde - Christus het vir die goddelose gesterwe
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreMiddelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer.
Badisa se werksgebied strek oor Hermanus (Swartdamweg tot Voëlklip), Stanford en Gansbaai tot by Uilkraalsmond en La Mont Wyne op BBospad.
Gryp jou stapskoene en kom stap lekker saam vanaf Gansbaai Karavaanpark na Stanfordsbaai!
Soos ons almal al agtergekom het, is ons kerk stil sonder die pragtige klanke van ons orrel, soos ons ook weet, is die orrel sinoniem met ons kerk.
Kom geniet saam die lekker boere atmosfeer en musiek.
Die NG Kerkgebou te Baardskeerdersbos, deel van die NG Gemeente Gansbaai, betree hierdie jaar haar honderdste bestaansjaar.