Sondag 25 Junie 2022: Biddag: Middelafhanklik...
Middelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer.
Kom geniet ‘n middag met Manie en sy manne wat musiek maak op die stoep by De Uijlenes venue vanaf 15:00 op 25 Julie 2015 (kos word vanaf 18:00 bedien.
Skaapkop : R125.00
Braaivleis met Kerrie sosatie : R100.00
Hoender Gordon Blue met sampioensous: R85.oo
Hotdog vir kinders(sluit nie sitplek in): R10.00
Alle geregte sluit tuisgebakte brrod, 2 groentes en malvapoeding in.
GEEN EIE DRANK - KONTANTKROEG BESKIKBAAR
Kaartjies beskikbaar by Protea Flora
Navrae:
Aletta: 082 499 0231
Marietha: mariethauys@gmail.com
Beperkte aantal kaartjies beskikbaar, bespreek asseblief vroegtydig om teleurstelling te voorkom
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreMiddelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer.
Badisa se werksgebied strek oor Hermanus (Swartdamweg tot Voëlklip), Stanford en Gansbaai tot by Uilkraalsmond en La Mont Wyne op BBospad.
Gryp jou stapskoene en kom stap lekker saam vanaf Gansbaai Karavaanpark na Stanfordsbaai!
Soos ons almal al agtergekom het, is ons kerk stil sonder die pragtige klanke van ons orrel, soos ons ook weet, is die orrel sinoniem met ons kerk.
Kom geniet saam die lekker boere atmosfeer en musiek.
Die NG Kerkgebou te Baardskeerdersbos, deel van die NG Gemeente Gansbaai, betree hierdie jaar haar honderdste bestaansjaar.