Sondag 25 Junie 2022: Biddag: Middelafhanklik...
Middelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer.
Die afgelope jaar en ‘n half het ons eers in ‘n gat in die kerktoring vasgekyk, toe na ‘n wysterplaat sonder wysters en eersdaags beloof hulle kyk ons weer na ‘n volwaardige werkende Beplanning is gedoen, materiaal bestel en afgelewer. Daarna het Paul se werk in alle erns begin. Met presisie is nuwe onderdele vervaardig. Met groot versigtigheid is nuwe rame en en ‘n “gesig” teen die toring opgetrek en is elkeen op sy bepaalde plek gemonteer. Nou nog net die wysters wat aangebring moet word. Die elektriese bedrading en motor is gereed om die tyd vir ons aan te dui. Die gemeente sien uit daarna om weer ons kerkhorlosie in werkende toestand te sien en die helder klanke van die klok te hoor. ‘n Spesiale dankie aan Paul Knoetze en sy helpers vir hierdie groot taak. Dankie ook aan Jannie Botha en sy komitee wat die proses bestuur het. Dankie aan lidmate en persone wat tot die projek bygedra en ondersteun het. |
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreMiddelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer.
Badisa se werksgebied strek oor Hermanus (Swartdamweg tot Voëlklip), Stanford en Gansbaai tot by Uilkraalsmond en La Mont Wyne op BBospad.
Gryp jou stapskoene en kom stap lekker saam vanaf Gansbaai Karavaanpark na Stanfordsbaai!
Soos ons almal al agtergekom het, is ons kerk stil sonder die pragtige klanke van ons orrel, soos ons ook weet, is die orrel sinoniem met ons kerk.
Kom geniet saam die lekker boere atmosfeer en musiek.
Die NG Kerkgebou te Baardskeerdersbos, deel van die NG Gemeente Gansbaai, betree hierdie jaar haar honderdste bestaansjaar.