Sondag 25 Junie 2022: Biddag: Middelafhanklik...
Middelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer.
Kerkdienste 13 tot 31 Desember 2015
13 Des. 09:00 Gansbaai Kerk (Doop) Ds. Bennie Stroebel
09:30 Pearly Beach Ds. Stef Esterhuizen
16 Des. 09:00 Gansbaai Kerk Ds. Stoney Coetzee
20 Des. 09:00 Gansbaai Kerk Ds. Stoney Coetzee
09:30 Pearly Beach Ds. Johan Smit
09:30 Baardskeerdersbos Ds. Stef Esterhuizen
25 Des. 07:00 Gansbaai Kerk Ds. Stoney Coetzee
08:00 Gansbaai Kerk Ds. Dries Auret
09:00 Gansbaai Kerk Dr. Lisel Joubert
10:00 Gansbaai Kerk Prof. Daniël Louw
08:00 Pretoriussaal Dr. Lisel Joubert
09:00 Pretoriussaal Ds. Dries Auret
08:00 Pearly Beach Ds. Stef Esterhuizen
09:30 Pearly Beach Ds. Stef Esterhuizen
08:00 Uilenkraalsmond Ds. Willie Kotze
09:00 Uilenkraalsmond Ds. Hennie Basson
09:30 Baardskeerdersbos Ds. Dirk van Dyk
27 Des. 09:00 Gansbaai Kerk Prof. Daniël Louw
09:30 Pearly Beach Ds. Hennie Basson
31 Des. 23:30 Gansbaai Kerk Ds. Stoney Coetzee
23:30 Pearly Beach Ds. Dirk van Dyk
23:30 Baardskeerdersbos Ds. Willie Kotze
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreMiddelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer.
Badisa se werksgebied strek oor Hermanus (Swartdamweg tot Voëlklip), Stanford en Gansbaai tot by Uilkraalsmond en La Mont Wyne op BBospad.
Gryp jou stapskoene en kom stap lekker saam vanaf Gansbaai Karavaanpark na Stanfordsbaai!
Soos ons almal al agtergekom het, is ons kerk stil sonder die pragtige klanke van ons orrel, soos ons ook weet, is die orrel sinoniem met ons kerk.
Kom geniet saam die lekker boere atmosfeer en musiek.
Die NG Kerkgebou te Baardskeerdersbos, deel van die NG Gemeente Gansbaai, betree hierdie jaar haar honderdste bestaansjaar.