Sondag 25 Junie 2022: Biddag: Middelafhanklik...
Middelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer.
Dit is altyd vir my verskriklik hartseer dat die een element van die Reformasie, naamlik die bevrydende wete dat almal die Bybel mag lees en dan ook in hulle eie taal, tot soveel verdeeldheid lei. Die een geskrif wat ons saambind, laat ons ook uitmekaar spat. Daar is baie redes, maar die groot rede het seker te make met hoe ons die Bybel lees en die Bybel in ons argument gebruik.Ons vergeet die Bybel is ‘n antieke geskrif, geskryf deur mense wat steeds oortuig was dat die wêreld plat is. Die vrae wat ons vandag vra, het hulle nie altyd gevra nie en is die Bybel nie geskryf om te antwoord nie. Dit is nie ‘n handboek vol wetenskaplike kennis nie, maar ‘n geloofsboek wat praat oor God en sy verhouding met die volk Israel, die kerk en die hele skepping. As ons dan die Skrif nader om ons te help met die verstaan van kwessies waarmee die groeiende wetenskaplike kennis ons konfronteer, is daar nie altyd direkte antwoorde of “verse” nie. Die Bybel skryf niks reguit oor kloning, ewolusie, kapitalisme, genadedood, aborsie en noem maar nog op, nie. Ons vergeet dit en daarom stry ons. Die wetenskaplike veld van genetika leer ons dat mense ‘n ingebore seksuele oriëntasie het. Die kennis is nuut. Die Bybelskrywers het dit nie geweet nie en daarom antwoord hulle nie reguit ons vrae oor homoseksualiteit of selfde geslag-verhoudings nie. Wat doen ek as die Bybel nie reguit vir my antwoorde gee nie? Ek soek dan riglyne en waardes waarbinne ek keuses maak. Daarvan is die Bybel vol. Kyk ons net in die Nuwe Testament verkondig Jesus se lewe ‘n ingesteldheid van insluit en nie uitsluit nie, van omhels en nie wegstoot nie. Vir Jesus is daar nie
|
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreMiddelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer.
Badisa se werksgebied strek oor Hermanus (Swartdamweg tot Voëlklip), Stanford en Gansbaai tot by Uilkraalsmond en La Mont Wyne op BBospad.
Gryp jou stapskoene en kom stap lekker saam vanaf Gansbaai Karavaanpark na Stanfordsbaai!
Soos ons almal al agtergekom het, is ons kerk stil sonder die pragtige klanke van ons orrel, soos ons ook weet, is die orrel sinoniem met ons kerk.
Kom geniet saam die lekker boere atmosfeer en musiek.
Die NG Kerkgebou te Baardskeerdersbos, deel van die NG Gemeente Gansbaai, betree hierdie jaar haar honderdste bestaansjaar.