Sondag 25 Junie 2022: Biddag: Middelafhanklik...
Middelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer.
Verlustig in ons teenwoordigheid
Vir Teresa van Avila was haar bekering die besef dat sy moet ophou probeer om God en ander te probeer tevrede stel, en dat God haar nodig het en na haar verlang. Sy het gegroei in die bewussyn dat sy ‘n gawe het wat sy aan God en God se mense kan aanbied, iets wat net sy kan doen, en God verlang daarna. Baie verhale van bekende figure deur die eeue wat deur hulle geskrifte en doen ander geinspireer het, het ‘n draaipunt daar waar hulle weggebeweeg (sekerlik deur die insig van die Gees) van die idée dat hulle nie God gedurig hoef tevrede te stel nie, maar dat God Hom verlustig in hulle blote daarwees. Hy is immers ons Skepper en ons sy skepsels en maaksels. Die vryheid en verligting wat daaruit spruit maak hulle en ons vry om voluit te leef en ons naaste te dien. Teresa se insig was dat ons nie hoef te wag tot ons volmaak en perfek is voor ons God in ons lewe verwelkom nie.
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreMiddelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer.
Badisa se werksgebied strek oor Hermanus (Swartdamweg tot Voëlklip), Stanford en Gansbaai tot by Uilkraalsmond en La Mont Wyne op BBospad.
Gryp jou stapskoene en kom stap lekker saam vanaf Gansbaai Karavaanpark na Stanfordsbaai!
Soos ons almal al agtergekom het, is ons kerk stil sonder die pragtige klanke van ons orrel, soos ons ook weet, is die orrel sinoniem met ons kerk.
Kom geniet saam die lekker boere atmosfeer en musiek.
Die NG Kerkgebou te Baardskeerdersbos, deel van die NG Gemeente Gansbaai, betree hierdie jaar haar honderdste bestaansjaar.