Skaduwee van die Kruis oor die Krip

Skaduwee van die Kruis oor die Krip

NG Kerk Gansbaai

Skaduwee van die Kruis oor die Krip
Dit gaan in die Kersgebeure om God wat in groot genade, deur sy sondaarliefde, van Bo af ingryp om verlossing te bring vir ‘n verlore mensdom.
 Wie in die Kerstyd net by die krip stilstaan sonder om ook na die kruis te beweeg, mis die punt. 
Oor die krip val die skaduwee van die kruis. Kyk na die Kind in die krip, sien die Gekruisigde, die Man van Smarte. Die verlossing wat God bewerk het vir verlore mense, is ‘n verlossing deur kruis en lyding heen. God bewerk versoening vir die mens, maar vir hierdie versoening, sou God ‘n offer moes bring, God sou die Lam moes voor-sien. God se genade, God se liefde sou ‘n prys kos. . . ‘n Dure prys. Wanneer Christene fees vier, is dit altyd weer ‘n fees van verootmoediging, heilige smart, en nederige, lofprysende dankbaarheid. Wie nie óók in die Kerstyd huil nie, mis die punt. 
Mag ons Kersfees werklik geseënd wees!    
 

Skaduwee van die Kruis oor die Krip

Redaksie Seestrome

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Sondag 25 Junie 2022: Biddag: Middelafhanklikes

Sondag 25 Junie 2022: Biddag: Middelafhanklik...

Middelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer. 

NG Kerk Gansbaai
BADISA (Maatskaplike Dienste)

BADISA (Maatskaplike Dienste)

Badisa se werksgebied strek oor Hermanus (Swartdamweg tot Voëlklip), Stanford en Gansbaai tot by Uilkraalsmond en La Mont Wyne op BBospad.

NG Kerk Gansbaai
11 Junie 2022: Familie Stap

11 Junie 2022: Familie Stap

Gryp jou stapskoene en kom stap lekker saam vanaf Gansbaai Karavaanpark na Stanfordsbaai!

NG Kerk Gansbaai
Bulletin: Orrel

Bulletin: Orrel

Soos ons almal al agtergekom het, is ons kerk stil sonder die pragtige klanke van ons orrel, soos ons ook weet, is die orrel sinoniem met ons kerk.

NG Kerk Gansbaai
28 + 29 Mei 2022: Bbos Basaar en Feesnaweek

28 + 29 Mei 2022: Bbos Basaar en Feesnaweek

Kom geniet saam die lekker boere atmosfeer en musiek.

NG Kerk Gansbaai
Baardskeerdersbos Eeufees

Baardskeerdersbos Eeufees

Die NG Kerkgebou te Baardskeerdersbos, deel van die NG Gemeente Gansbaai, betree hierdie jaar haar honderdste bestaansjaar.

NG Kerk Gansbaai