Sondag 25 Junie 2022: Biddag: Middelafhanklik...
Middelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer.
Baardskeerdersbos
Plaaslik fokus die Uitreikspan ook op Plaasbediening op die omliggende plase. Eredienste word vir sowat 40 plaaswerkers, waarvan ongeveer die helfte kinders is, gereël, met hulpverlening en ondersteuning wat verleen word. Vanjaar is daar ook met kategeseklasse begin.
Tydens verlede jaar se Kersdiens is koopbewyse, koekies, lekkers en roomys uitgedeel, wat vir groot vreugdes gesorg het.
Gedurende Oktober word ‘n lekker basaar in die Gemeenskapsaal gehou.
Elxolweni
Die Uitreikspan sien gereeld om na Eluxolweni-woonbuurt langs Pearly Beach, in samewerking met die VGK-gemeente in Blompark.
Dit sluit Eredienste, Kategeseklasse, ondersteuning en gesellige byeenkomste kort voor Kersfees in, waar daar veral op die kinders gefokus word.
Van die Uitreikspan se baanbrekers is Alta en Jan Naudé, Johan van Wyk, wyle Pierre Pheiffer en wyle Mac Robberts.
Huidige gereelde werkers: ds Dirk van Dyk, Hannes Mentz, Gerhard Germishuys, Ansie Germishuys, Alta Naudè, wyle Annatjie van Wyk, Johan van Wyk, Johan (jnr) Hulme, Elcine Hulme en Johan (snr) Hulme, Anita Botha.
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreMiddelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer.
Badisa se werksgebied strek oor Hermanus (Swartdamweg tot Voëlklip), Stanford en Gansbaai tot by Uilkraalsmond en La Mont Wyne op BBospad.
Gryp jou stapskoene en kom stap lekker saam vanaf Gansbaai Karavaanpark na Stanfordsbaai!
Soos ons almal al agtergekom het, is ons kerk stil sonder die pragtige klanke van ons orrel, soos ons ook weet, is die orrel sinoniem met ons kerk.
Kom geniet saam die lekker boere atmosfeer en musiek.
Die NG Kerkgebou te Baardskeerdersbos, deel van die NG Gemeente Gansbaai, betree hierdie jaar haar honderdste bestaansjaar.