Sondag 25 Junie 2022: Biddag: Middelafhanklik...
Middelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer.
Herberg-Aan-See
Die Uitreikspan, in samewerking met ander vrywilligers, verskaf op Woensdagaande toebroodjies aan Herberg-Aan-See Tehuis vir Bejaardes.
Fondsinsameling
Die Uitreikspan kry gereeld beurte by die Woekermark op Vrydae in die Pretoriussaal om die pannekoektafel vir Uitreikfondse te beman.
Silwerjare en Oak Grove
Silwerjare Dienssentrum en Oak Grove Nasorgsentrum in Blompark, word jaarliks deur die Uitreikspan bederf met ‘n gesellige en behoorlike Kersete, geskenkies, opvoerings op die verhoog en heerlike saamkuier, rondom prag-versierde tafels.
Dit is ook ‘n jaarlikse instelling om kort voor Kersfees ‘n groot hoeveelheid koekies en versnapperinge vir die bejaardes in die sentrums voor te berei, wat hulle dan saam met hulle geskenkies ontvang.
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreMiddelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer.
Badisa se werksgebied strek oor Hermanus (Swartdamweg tot Voëlklip), Stanford en Gansbaai tot by Uilkraalsmond en La Mont Wyne op BBospad.
Gryp jou stapskoene en kom stap lekker saam vanaf Gansbaai Karavaanpark na Stanfordsbaai!
Soos ons almal al agtergekom het, is ons kerk stil sonder die pragtige klanke van ons orrel, soos ons ook weet, is die orrel sinoniem met ons kerk.
Kom geniet saam die lekker boere atmosfeer en musiek.
Die NG Kerkgebou te Baardskeerdersbos, deel van die NG Gemeente Gansbaai, betree hierdie jaar haar honderdste bestaansjaar.