Pinksterdienste Mei 2018

Pinksterdienste Mei 2018

NG Kerk Gansbaai

Pinksterdienste tema: Verlange na meer

Maandag 14 Mei 2018:

  • 09:30 - Pearly Beach - Ds Dirk van Dyk
  • 18:00 - Gansbaai Kerk - Dr Lisel Joubert
  • 19:00 - Baardskeerdersbos - Ds Willie Kotze

Dinsdag  15 Mei 2018:

  • 09:30 - Pearly Beach - Ds Willie Kotze
  • 18:00 - Gansbaai Kerk - Ds Dirk van Dyk
  • 19:00 - BaardskeerdersbosvDr Lisel Joubert

Woensdag  16 Mei 2018:

  • 09:30 - Pearly Beach - Dr Lisel Joubert
  • 18:00  - Gansbaai Kerk - Ds Willie Kotze
  • 19:00 - Baardskeerdersbos - Ds Dirk van Dyk

Donderdag  17 Mei 2018:

  • 09:30 - Pearly Beach - Ds Dirk van Dyk
  • 18:00 - Gansbaai Kerk - Dr Lisel Joubert
  • 19:00 - Baardskeerdersbos - Ds Willie Kotze

Vrydag  18 Mei 2018:

  • 09:30 - Pearly Beach - Ds Willie Kotze
  • 18:00 - Gansbaai Kerk P/Maal - Ds Dirk van Dyk
  • 19:00 - Baardskeerdersbos - Dr Lisel Joubert

Deuroffer ten bate van die  Bybelgenootskap  

Pinkstermaal Vrydag 18 Mei 2018

U word hartlik uitgenooi na die Pinkstermaal Vrydagaand 18 Mei 2018, direk na die diens in die Pretoriussaal. Sal u asseblief net u eie Sopbeker saambring. Dankie!!

Pinksterdienste Mei 2018

A Swart

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Sondag 25 Junie 2022: Biddag: Middelafhanklikes

Sondag 25 Junie 2022: Biddag: Middelafhanklik...

Middelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer. 

NG Kerk Gansbaai
BADISA (Maatskaplike Dienste)

BADISA (Maatskaplike Dienste)

Badisa se werksgebied strek oor Hermanus (Swartdamweg tot Voëlklip), Stanford en Gansbaai tot by Uilkraalsmond en La Mont Wyne op BBospad.

NG Kerk Gansbaai
11 Junie 2022: Familie Stap

11 Junie 2022: Familie Stap

Gryp jou stapskoene en kom stap lekker saam vanaf Gansbaai Karavaanpark na Stanfordsbaai!

NG Kerk Gansbaai
Bulletin: Orrel

Bulletin: Orrel

Soos ons almal al agtergekom het, is ons kerk stil sonder die pragtige klanke van ons orrel, soos ons ook weet, is die orrel sinoniem met ons kerk.

NG Kerk Gansbaai
28 + 29 Mei 2022: Bbos Basaar en Feesnaweek

28 + 29 Mei 2022: Bbos Basaar en Feesnaweek

Kom geniet saam die lekker boere atmosfeer en musiek.

NG Kerk Gansbaai
Baardskeerdersbos Eeufees

Baardskeerdersbos Eeufees

Die NG Kerkgebou te Baardskeerdersbos, deel van die NG Gemeente Gansbaai, betree hierdie jaar haar honderdste bestaansjaar.

NG Kerk Gansbaai