Bulletin 10 Junie 2018

Bulletin 10 Junie 2018

NG Kerk Gansbaai

Program vir die week van 11 Junie tot 15 Junie 2018

Dinsdag 12 Junie 2018:  08:00  Tel Huppel & Kruppelbussies

Woensdag 13 Junie 2018: 16:00 Gebedsgroep in Kerk.  Almal welkom

                                           17:30  Gemeentebiduur by Herberg aan See

Donderdag 14 Junie 2018: 16:00 Kooroefening

Vrydag 15 Junie 2018:  09:00—11:30  Markdag

Program vir Sondag 17 Junie 2018:

Eredienste: Nasionale Biddag vir Blindes

09:00        Gansbaai Kerk                                                            Ds Dirk van Dyk

09:00        Gesinsdiens & Kategese: Saal                                   Ds Willie Kotze

09:30        Baardskeerdersbos                                                     Dr Lisel Joubert

Deuroffer: Instituut vir Blindes

Pearly Beach:  Kom geniet ‘n uurtjie van Musiek en Sang:

Kunstenaars:

Marané Roux           -                klavier, mezzo-sopraan

Hilda van Zyl            -                sopraan

Rita Louw                 -                tjello, klavier

Datum:  Dinsdag 12 Junie 2018 om 09:30vm

Waar:       NG Kerk, Pearly Beach

Toegang:  Vrywillige donasie

Navrae: 028 381 9048 / 072 2439424

Dames en mans is baie welkom.

Kom geniet ‘n koppie sop na die tyd.

Bulletin 10 Junie 2018

Kerkkantoor

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Sondag 25 Junie 2022: Biddag: Middelafhanklikes

Sondag 25 Junie 2022: Biddag: Middelafhanklik...

Middelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer. 

NG Kerk Gansbaai
BADISA (Maatskaplike Dienste)

BADISA (Maatskaplike Dienste)

Badisa se werksgebied strek oor Hermanus (Swartdamweg tot Voëlklip), Stanford en Gansbaai tot by Uilkraalsmond en La Mont Wyne op BBospad.

NG Kerk Gansbaai
11 Junie 2022: Familie Stap

11 Junie 2022: Familie Stap

Gryp jou stapskoene en kom stap lekker saam vanaf Gansbaai Karavaanpark na Stanfordsbaai!

NG Kerk Gansbaai
Bulletin: Orrel

Bulletin: Orrel

Soos ons almal al agtergekom het, is ons kerk stil sonder die pragtige klanke van ons orrel, soos ons ook weet, is die orrel sinoniem met ons kerk.

NG Kerk Gansbaai
28 + 29 Mei 2022: Bbos Basaar en Feesnaweek

28 + 29 Mei 2022: Bbos Basaar en Feesnaweek

Kom geniet saam die lekker boere atmosfeer en musiek.

NG Kerk Gansbaai
Baardskeerdersbos Eeufees

Baardskeerdersbos Eeufees

Die NG Kerkgebou te Baardskeerdersbos, deel van die NG Gemeente Gansbaai, betree hierdie jaar haar honderdste bestaansjaar.

NG Kerk Gansbaai