Sondag 25 Junie 2022: Biddag: Middelafhanklik...
Middelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer.
Betrekkinge: Dataprojektor-operateur en Musiekbegeleier vir Gesinsdienste , NGK Gansbaai
Dataprojektor-operateur: Die pos behels die hantering, versorging, voorbereiding en voorlegging van alle material waartvoor die projektor benodig word tydens die gesinsdienste en ander geleenthede soos ooreengekom in oorleg met leraars en musiekbegeleier.
Musiekbegeleier: Die pos behels die begeleiding tydens gesinsdienste en ander geleenthede soos ooreengekom in oorleg met die leraars en dataprojektor-operateur.
Vir meer besonderhede kan die kerkkantoor gekontak word. Telelefoonnr. 028 3840510
Die ideale kandidaat moet beskik oor goeie interpersoonlike-en kommunikasievaardighede, ‘n diensgeoriënteerde en bereidwillige ingesteldheid en goed in spanverband funksioneer. Die kandidaat moet ‘n lidmaat van die NGKerk wees.
Diensaanvaarding met aanvang van die gesinsdienste in Januarie 2019.
Vergoeding sal tydens die onderhoud met die kandidaat bepaal word volgens ondervinding.
Sluitingsdatum: 26 Oktober 2018 om 13:00
Aansoeke kan ingehadig word by die kerkkantoor of aanlyn gestuur word na ngkgansbaai@telkomsa.net
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreMiddelafhanklikheid is ‘n té algemene verskynsel in ons samelewing, ‘n groot bron van kommer.
Badisa se werksgebied strek oor Hermanus (Swartdamweg tot Voëlklip), Stanford en Gansbaai tot by Uilkraalsmond en La Mont Wyne op BBospad.
Gryp jou stapskoene en kom stap lekker saam vanaf Gansbaai Karavaanpark na Stanfordsbaai!
Soos ons almal al agtergekom het, is ons kerk stil sonder die pragtige klanke van ons orrel, soos ons ook weet, is die orrel sinoniem met ons kerk.
Kom geniet saam die lekker boere atmosfeer en musiek.
Die NG Kerkgebou te Baardskeerdersbos, deel van die NG Gemeente Gansbaai, betree hierdie jaar haar honderdste bestaansjaar.